Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisie van Harte

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Huisie van Harte
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dylan R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dylan R
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Heerlike gebied om lekker te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Huise van Harte kry 'n 12/10.

Ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woorde kan dit nie beskryf nie - ongelooflik!

Ons is hartlik ontvang deur Andre en Elize. Hulle is gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Die huisie is pragtig en met soveel liefde gemeubileer en die dekor is uit die boonste rakke. Ons sou baie graag langer wou bly en sal vir seker wanneer ons in die omgewing is weer daar gaan bly. Dit was regtig heerlik om daar te kon bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker net geen privaatheid.

Ons het so lekker gebly en baie oulike plek. Al wat regtig 'n probleem was en nogals 'n groot een is die volgende: As mens nie daar is nie, gaan die eienaar sonder toestemming in die eenheid in. Dit is onaanvaarbaar. Die WiFi moet eerder nie geadverteer word nie, want ons was meer sonder dit as met dit. Hulle sit dit binne die hoofhuis af, en ja, dan moet mens eers vra sodat dit weer aangesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huisie van Harte se terugvoer

Goeie dag,
Jammer vir die ongerief wat julle ondervind het met:
1. Die WiFi - Danabaai het gedurende Desember baie netwerkprobleme ervaar en moes ons noodgedwonge die router kort-kort re-boot. Ongelukkig buite ons beheer.
2. Toegang tot die woonplek - Dit is deel van ons diens om gereeld die vullissak in die kombuis te verwyder. Ons sal in die vervolg ons gaste die keuse bied of hul die diens verlang.
Ons gaste se aangename verblyf is vir ons prioriteit.
Groete
Andre en Elize

Huisie van Harte
Gwendolyn L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwendolyn L
Gesin met tieners

Stil, skoon en rustige verblyf.

Baie dankie vir die aangename verblyf, ons het vreeslik lekker gebly. Dankie vir oom en tannie se vriendelike gasvryheid, dit het ons sommer ekstra tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Gesin met tieners

Excellent!

The Wahl family helped us on short notice, supplied us with supper because we had a bad experience & had no supper & turned our holiday into a very memorable experience. We loved every moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim D

Pragtige plekkie met als wat 'n mens nodig het.

Rustige, mooi plekkie en naby alles. Andre en Elize is wonderlike mense en weet net wat 'n mens nodig het om 'n vakansie te geniet. Verwelkoming tot totsiens was baie spesiaal. Dankie ons het die vakansie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorea-straat 45, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3a273dcb2fc683bf516cdaede1195d384e804c845340dcd42a32829746557072b37c085d823f3b7f3dba43b4c302d0085a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 45 Lorea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.202435920939 22.054028992031
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem