Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huizenhart Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Huizenhart Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Gesin met klein kinders

Die omgewing is baie stil wat beteken dus 'n uitstekende plek om te gaan ontspan.

Ek het baie lekker gebly. Die eienaar wat op die perseel bly, is baie vriendelik en het verseker gemaak dat ons in orde is en alles het wat ons nodig het. Sal dit beslis weer besoek. 10 uit 10 vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Logie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logie F

Baie lekker gekuier.

Mense baie vriendelik en behulpsaam. Was in die twee kleiner kamers aan die voorkant en het vir my 'n braai gereël om sommer daar te braai. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tarryn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disappointing and uncomfortable.

The room and bed were quite small and seemed a bit cramped up, with too much stuff for the little space, so I kept knocking myself or knocking into things. At night, it was so hot with no aircon or fan, which made it difficult to sleep, especially since we kept getting bitten by mosquitoes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fabian B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian B
Enkelreisiger

Baie lekker plek om te bly.

Hulle is baie vriendelik en die plek is baie netjies. Daar was alles behalwe 'n strykyster. Ek sal gereeld hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, so jammer oor die strykyster, u was welkom om te vra. Mooiste wense.

Huizenhart Self-catering
Salette S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salette S

Dit was absoluut perfek vir ons.

Dit het ons verwagting totaal oorskry en ons was aangenaam verras. Daar was 'n verkeidenheid koffie en tee, iets na elke smaak. Melk in die yskas. Heerlike filterkoffie vir die plunger. Ons het heerlik gebly en gekuier in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie baie dankie Salette ons waardeer die mooi boodskap. So bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul gou weer te sien. Altyd welkom. Ilse

Huizenhart Self-catering
Rainier J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier J
Enkelreisiger

Lovely stay for a solo traveler or 2 people. It's walking distance to Tygervalley Mall.

Its a small studio , double bed and a shower, the owners are very kind and very quick to help as they live next door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie Rainier so bly jy het lekker gekuier.

Huizenhart Self-catering
Nadia S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gerus en ontspan.

Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is so rustig. Skoon en baie netjies. Huizenhart sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie Nadia so bly jul het lekker gekuier, altyd welkom. Hoop om jul gou weer te sien. Ilse

Huizenhart Self-catering
Martin V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met vriendelike eienaars.

Lieflike mense. Netjies. behulpsaam. Miskien ontbyt aanbied vir mense wat langer as 2 dae daar bly, miskien kontaknommers en menus in die kamer los vir bestellings vir aandete, kan geen fout vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie Martin. So bly jul het lekker gebly. Dankie vir die voorstel - sal beslis daaraan aandag gee. Jul is altyd welkom, Ilse

Huizenhart Self-catering
Zack S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zack S
Enkelreisiger

Goed.

Vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aarisha J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aarisha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like home.

Brilliant host with personal touches like chocolates and fresh flowers in the room makes it so homely. She takes excellent care of her guests and is always willing to help. Loved my stay there and will definitely be going back. Location is ideal as well. Safe and a pleasure staying there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Thank you so much, Aarisha. It was lovely meeting you and you are always welcome. Blessings for your new year.

Huizenhart Self-catering
Suzette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly lovely people.

It was so nice to stay their Ilse and her family was so friendly and accommodating to everything we are going again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Dankie liewe Suzette. Jul is baie welkom enige tyd. Volgende keer moet jul beslis die swembad area gebruik.

Huizenhart Self-catering
Veronica A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica A
Enkelreisiger

Very pleasant all round.

Very accommodating host, allowing the guest to stay 3 hours past the departure time and to relax in lounge, while waiting for the transport to arrive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Dankie Danny, hoop om jou weer te ontvang. Jy is altyd welkom.

Huizenhart Self-catering
Petro V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos jou eie huis.

Gemaklik, ruim kamer met alles wat jy wil hê. Skoon en netjies. Heerlik gekuier. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie Petro. So bly julle het lekker gekuier hoop om jul gou weer te sien. Blessings, Ilse

Huizenhart Self-catering
Elizma D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D
Gesin met tieners

Baie gasvriendelik. Baie moeite gedoen vir ons, veral tydens loadshedding.

Gastehuis was baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik verwelkom. Ekstra moeite is gedoen, bv. tydens loadshedding was daar vir ons warm water gegee vir tee en koffie. Ons was gereeld op hoogte gehou van loadsheddingskedule. Ons was ook baie inligting gegee oor plekke wat ons kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie Elizma, ek is bly jul het lekker gekuier en hoop regtig om jul weer te sien. Seenwense en groete ook vir jou man en seuns. Ilse

Huizenhart Self-catering
Debre S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debre S
Enkelreisiger

Baie oulike plek!

Ek sal beslis weer die dienste gebruik, was mal oor die plekkie. Net groot genoeg vir my en baie gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Baie dankie Debre - bly jy het lekker gekuier, hoop jy kom kuier gou weer in die mooie Kaap! Ilse

Huizenhart Self-catering
Ms Lynn A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ms Lynn A
Enkelreisiger

Very nice.

Clean and safe. Very nice place friendly owner and staff. Love the area central for my needs around CT. I recommend the place to anyone. Will definitely go again for a longer stay. Bless you Ilse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Thank you, Lynette
Lovely meeting you hope to see you soon.
Blessings to you too.

Huizenhart Self-catering
Rodney W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant relaxing safe secure.

Most enjoyable, clean, safe, convenient, secure, relaxing accommodation. Highly recommended accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Huizenhart Self-catering se terugvoer

Thank you, Rodney

We hope to see you soon again.

Regards,
Ilse

Huizenhart Self-catering
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zinnia-weg 26, Ridgeworth, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ba40b520122b84e42a99bca395beecacc27ddcc3ed0855a4af71e58d7a48fe76c689cc98a3a80be51ae10954a8df3642f4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 26 Zinnia Road Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.878913995235 18.647227042949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem