Ilanga House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minor-straat 26 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ilanga House bied gerieflike selfsorgverblyf in Danabaai. Hier kan gaste ’n romantiese wegbreek geniet en die uitsig oor die see waardeer waar daar somtyds walvisse en dolfyne gesien kan word.
Selfsorgverblyf word in netjiese eenslaapkamer- en tweeslaapkamer-tuinwoonstelle, naamlik Ilanga 1 en Ilanga 2 gebied. Elke eenheid het ’n goed toegeruste kombuis en leefarea. Elke woonstel het skuifdeure wat na ’n groot gedeelde stoep lei wat uitsigte oor die see bied.
Daar is ’n gedeelde, gemeenskaplike braai-area, sowel as ’n wasgoedkamer met ’n wasmasjien en droograkke.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Arabies
- Frans
- Italiaans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Josephine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 2
Ligging
- Minor-straat 26 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Ilanga House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Danabaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Minor-straat 26 P, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8