Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 510R1 057 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese Oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hierdie versteekte juweel slaan mens se asem weg. Die vriendelike en professionele personeel en atmosfeer sal aan gaste se behoeftes voorsien en mens heerlik laat rus en verkwik. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.
Die 12 luukse en suite-slaapkamers het al die moderne geriewe om te verseker dat gaste 'n gerieflike en onvergeetlike vakansie in 'n lodge van die hoogste gehalte geniet. Elke kamer het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die Tuinroete. Die kamers het elk DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Gaste word ook bederf met 'n heerlike, volledige Engelse ontbyt sowel as 'n keuse van Kontinentale items wat in die eetkamer bedien word.
Vir selfsorg-gaste word 7 ruim en gerieflike eenhede gebied wat uniek ontwerp is, smaakvol toegerus met luukse, moderne geriewe in een- tot drieslaapkamer-eenhede. Die lodge word omring deur die stil en vreedsame omgewing met inheemse Kaapse Fynbos, en hierdie eenhede bied reisigers die kans om te ontspan en te rus terwyl jy 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai onder die sterrehemel geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Amy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Jaar gelys 8
Ligging
- Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Ilita Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 54 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoogtepad Suid 19,, Groot-Brakrivier, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom