LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Imani Lodge Executive Suites | LekkeSlaap
+7

Imani Lodge Executive Suites

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewaldweg 1013, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Imani Lodge bied verblyf aan in 2 gastekamers op die eienaar se perseel in Centurion. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie geriewe.

Die Executive Suite is smaakvol versier en het sy eie ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede kamer, Imani Grey Room, het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die gedeelde badkamer in die huis.

Die gedeelde kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, stoof en oond en skottelgoedwasser.

Gratis WiFi word voorsien en gaste is welkom om in die gemeenskaplike swembad af te koel of die gemeenskaplike braaigeriewe te benut. Daar is ook 'n gedeelde sitkamer met 'n TV en wasgoedgeriewe.

Die perseel het sekuriteitskameras en veilige parkeerplek vir 4 voertuie. Imani Lodge Executive Suite is na aan die stadions, skole, winkels, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Imani Lodge Executive Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ewaldweg 1013, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Imani Lodge Executive Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewaldweg 1013, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhN2I3MTg3LTdhYjItNGM2Ni1hOGYxLWUzM2IyNDc3NWQ1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 1013 Ewald Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.8474966 28.1592025
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!