Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imoyo Inn

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Imoyo Inn
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liezel P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel P
Gesin met tieners

'n Luilekker wegbreek, presies wat ons nodig gehad het.

Dis 'n pragtige huis met stunning uitsigte. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Alles is baie smaakvol versier. Die enigste negatiewe was die feit dat die kamers geen kaste gehad het nie. Ons kon dus nie ons tasse uitpak nie. Die deurloop vanaf die aangrensende nedersetting was nogal erg, en almal kyk binne die huis in. Verder het ons baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizce V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizce V
Saam met vriende

Lieflieke gerieflike huis vir 'n groter groep.

Die mooiste, gerieflikste huis met 'n lieflike see-uitsig. Die feit dat die informele nedersetting so naby is (met baie voerverkeer verby die huis), was 'n bietjie van 'n ongerief, so die hekke was ten alle tye gesluit. Gelukkig maak die moderne, ruim huis daarvoor op, so jy is heeltemal tevrede om binne in die luukses te sit en kuier. Ons kom weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charon W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charon W

Our stay at Imoyo was incredible.

We stayed at Imoyo for 5 nights. It was absolutely stunning and the view is spectacular. The space is modern and great for having a braai and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred D

Beautiful location, lovely home.

Imoyo is a new home and sufficiently appointed for comfortable holiday use for 10 people, which we were, with nice entertainment areas inside and out. What did catch us all by surprise for an 11-night stay, which is not noted as an exclusion in the home facilities, is that there are no cupboards for clothing storage in any of the rooms necessitating you living out of a suitcase, packing clothes on the floor or tables in each room. The two braai areas could also do with larger braai grids, (rather than the small "flip sandwich" type grids that support the number of guests possible without "braaing in batches", and also not having to make a plan using bricks from the backyard to support the grids. Rachelle, very kindly offered the use of her personal grid without charge which made braaing for 10 a lot easier. Imoyo is secure and located on a quiet road with immediate access to a seafront path for spectacular walks in the mornings and evenings. Our thanks to Rachelle for her efficient communication which is always reassuring. On reflection, would I return to Imoyo or recommend the home, absolutely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 20, Sandbaai, Hermanus, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa3f034b13a560943937723cfa2d184d1ee1a1cd5210f00de25ad599e621fe28af88304001d5c0cd09c288cae5e3bafd3dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 20 Kus Road Sandbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.426614674673 19.20332385071
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem