Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Roland Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 9
Opsomming van Resensie
Shenaye V - Feb 2024
Algehele gradering
Fabulous beautiful view, yummy breakfasts, great hosts!
In Toto Retreat se terugvoer
Hi Shenaye, we really enjoyed having you stay with us. Thank you for the warm conversations.
Franci B - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig, rustig en veilig.
In Toto Retreat se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Baie nice.
In Toto Retreat se terugvoer
Hi Pieter. Dit was lekker gewees om jou by In Toto te kon hê. Ons sien uit na die volgende besoek.
Aimee P - Des 2023
Algehele gradering
Perfect child-friendly getaway for all ages right by the river!
In Toto Retreat se terugvoer
Hi Aimee. We look forward to seeing you on your next visit to the Garden Route.
Rene V - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het ons verblyf baie geniet met pragtige uitsig van die rivier van die kamer.
In Toto Retreat se terugvoer
Hi Rene. Dit was so lekker om vir jou by ons te kon hê. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Van Riebeek 55, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom