Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Induku

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1674

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Induku
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Catherine P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine P
Saam met vriende

Excellent.

Excellent stay, close to the beach and the house was well-equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vone D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vone D

Heerlik gekuier en goeie waarde vir geld. Dankie.

Ons het heerlik gebly. Al wat ek sal voorstel, is dat daar dalk meer skoongemaak word. Daar was egter spinnekoppe in die badkamers, baie in hoeke van vertrekke. Ek dink die bure moet bewus wees van groepe wat daar oorbly. Daar was in die reels gesê musiek moet teen 10pm af wees, en dan moet bure nie 6h30nm in die aand kom klaar nie. Dit is 'n huis wat gehuur word, so mense moet dit aanvaar. Anders as dit, was die verblyf baie lekker en het veilig gevoel teen alle tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met vriende

Lovely stay apart from the things mentioned above.

There was not enough toilet paper. Only 1 per toilet, so we had to supply our own. The game's equipment requires serious upgrades, especially the table tennis bats and balls.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie V

Amazin location for a family celebration.

We celebrated three birthdays with our 3 children and their husbands and partners and had the most wonderful time. The house is lovely and big. Everyone had their own rooms that were very spacious and all with en-suite bathrooms. The views of the ocean were amazing. We could not fault anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M
Saam met vriende

Heerlike huis, baie lekker gekuier.

Waterdruk was bitter, bitter swak. Boonste stort kon glad gebruik word nie. Huis was nie baie skoon nie. Spinnerakke en stof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia L
Saam met vriende

Besondere ligging en die huis het alles en meer gebied wat ons verwag het.

Baie mooi uitsig en baie goeie ligging. Huis het baie gebied en alle breekgoed en beddegoed was van uitstekende gehalte. Die speletjieskamer is beslis 'n ekstra bonus en die kinders kan lekker besig gehou word daar. Die ekstra R300 vir die een gebreekte veerpyltjie was nogal verregaande. Lieflike weer was beslis 'n bonus. Sal beslis weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi L
Gesin met klein kinders

Uitstekende huis met goeie geriewe en alles wat nodig is. Paternoster is baie gevaarlik om in te bly en ek sal nooit weer teruggaan nie.

Die huis is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Huis kon dalk skoner gewees het, want die vloere was vuil met krummels onder die banke. Die sitareas is ook vuil met kolle en merke. Heerlike speletjies-area vir die kinders wat dit baie geniet het. Lekker stoep om op te kuier en die braai area binne-in die huis is ook lekker as die wind te erg is. Grootste probleem is die veiligheid in Paternoster. Jy word eers ingelig as jy opdaag om die sleutel te ontvang dat Paternoster gevaarlik is en dat daar in huise en motors ingebreek word as enige iets rondlê. Ek het ook op forums op die internet gaan lees en agter gekom dat die agent Stay in Paternoster nie heeltemal hulpvaardig is as daar probleme is nie. Daar was ook vir ons gesê dat die alarmstelsel werk nie in so 'n mate dat jy die stelsel kan aansit terwyl jy binne in die huis is nie. Wat absoluut nie waar is nie. Alle alarmstelsels kan so werk. Ons moes ons eie plan maak om die passives binne-in die huis af te sit, sodat ons ten minste net die beams buite om die huis kon aankry. Die het angs en vrees in my kinders veroorsaak wat baie sleg in die nag geslaap het. Met uitklok het ons gevra wanneer laas het hulle enige inbrake in hulle huis gehad. Die dame het moeilik geantwoord. Uiteindelik het sy erken dat slegs die vorige naweek daar ingebreek was in 'n huis. So ongelukkig was my eerste keer in Paternoster ook die laaste. Dankie vir 'n lekker bly in die huis. Dis 'n jammerte dat die polisie nie eers werk in die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 21, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkpqWZ3SVeWkgBBciKbP7W6o8KE9HddSVQMWIvwc1vEx0vl2Szi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 21 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.811335542542 17.883851230145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem