LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Innikol 38 | LekkeSlaap
+54

Innikol 38

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 38 is 'n woonstel op die grondvlak met slaapplek vir 4 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die woonstel is naby 'n rits winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 persone. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwart beddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir 2 ekstra kinders. Die eenheid maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea waar gaste maaltye kan geniet. 'n ingeboude braai is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig reg voor die eenheid.

Die eenheid is 'n kort motorrit vanaf restaurante, winkelsentrums en die ATKV-oord met sy warm en koue swembaddens. Mosselbaai bied 'n rits doendinge en besienswaardighede soos visvang, bergfiets- en 4x4-roetes, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, Bartlomeus Dias Skeepsmuseum, en vele meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Innikol 38 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Innikol 38
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 38 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtf7xDiGW6cxg4xQGhYyWqvssUttyuPqz6Lbj1Z5ny3xSZxBG3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!