LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Innikol 38 | LekkeSlaap
+54

Innikol 38

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Innikol 38
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ilsa L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsa L
Gesin met tieners

Het heerlik gekuier!

Innikol 38 is baie netjies en skoon, sal definitief weer kom kuier!

Bernadine B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine B
Gesin met klein kinders

Ontspannend en rustig.

Innikol38 is ’n baie lieflike, knus woonstel, wat goed geskik was vir my gesin. Dis baie netjies toegerus en ruim genoeg. Sal beslis weer gaan!

Marizanne T - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne T
Gesin met klein kinders

Netjies, gerieflik.

Baie tevrede met Innikol gewees. Parkering goed, veilig, baie skoon en netjies! Sal enige tyd weer aanbeveel.

Lisa M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld!

Baie skoon en netjiese plekkie, toegerus met meer as wat nodig is. Sal beslis weer bespreek vir ons volgende kuier.

Nico B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die eenheid is goed ingerig en netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Alida E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida E

Baie skoon, netjies en gerieflik. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Ons het baie lekker by Innikol 38 gebly. Die eenheid was skoon, netjies en baie gerieflik. Wi-fi was beskikbaar teen 'n goeie spoed. Jacques het voor ons aankoms deeglike inligting gegee oor wat om te verwag. Baie dankie ons het baie lekker gekuier

Llano K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llano K
Saam met vriende

Awesome!

Had a great time with friends. Very friendly hosts. Great value dor money. Great location. Really enjoyed the stay.

Marchelle D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle D
Gesin met klein kinders

Een fantastiese vakansie met die beste verblyf.

Die woonstel het alles en nog meer. Baie netjies.

Tia V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tia V
Saam met vriende

Baie ontspanne en gerieflik.

Netjiese goed ingerigte verblyf. Die dame wat ons ontvang het en die eienaar van die eenheid het deurlopend gevra of ons tevrede is of iets benodig. Puik en vriendelike diens.

Esmari S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike kuier gehad en lekker gerus!

Hendrik W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie was netjies en rustig.

Innikol 38 was netjies en skoon en baie naby aan winkelsentrums en die see. Ons hoef nie ver te ry om by enige plekkie uit te kom nie. Mense is vriendelik en behulpsaam en self die eienaar het nie gehuiwer om enige bystand te verleen nie. Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie Jacques, en jou plekkie is wonderlik ingerig en sal dit beslis aanbeveel aan enige persoon.

Christine C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christine C
Gesin met tieners

Good.

Place is nice. People are friendly.

Lieschen E - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen E
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Alles wat mens nodig het is daar. Baie netjies en gerieflik. Sal beslis weer Innikol 38 bespreek

Innikol 38's terugvoer

Baie dankie Lieschen.
Ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete
Jacques.

Innikol 38
Bea W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea W
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly, dankie.

Die woonstel is baie goed ingerig, met alles wat 'n vakansieganger nodig mag kry.

Innikol 38's terugvoer

Baie Dankie Bea,

Ons kan nie wag om julle weer te verwelkom in die toekoms nie!

Groete,
Jacques.

Innikol 38
Sonja Z - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z
Gesin met klein kinders

Was baie lekker plek, lekker ruim en het als wat nodig is.

Is 'n baie lekker vakansiehuis, mense met kinders kan gerus die plekkie bespreek dit op grondvloer en baie veilig.

Innikol 38's terugvoer

Hi Sonja, ek is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Innikol 38
Veandre A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veandre A
Saam met vriende

Sal weer hier kom bly.

Ons was vriendelik ontvang deur gasvrou. Plekkie lyk soos dit op die foto's lyk. Dis ruim, netjies en als is daar wat jy nodig het. Pragtige plekkie! Sal definitief weer gaan.

Innikol 38's terugvoer

Baie Dankie Veandre! Ek is bly julle het dit geniet. Groete tot volgende keer, Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Anthea J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea J
Gesin met klein kinders

My verblyf was baie lekker, skoon plekke en baie gerieflik.

Sien sterre.

Innikol 38's terugvoer

Goeie dag Anthea,

Baie dankie!. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Groete,
Jacques & Elmarie.

Innikol 38
Jolandi W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi W
Saam met vriende

Dit was heerlik en die plek was fantasties.

Hierdie was nou regtig 'n fantastiese plek en sal vir seker weer terugkom en dit aanbeveel. Die inligting vooraf was so gedetailleerd en ons het presies geweet waar en hoe en wat om te verwag. Die plek is pragtig en uit die boeke uit! Baie lekker gewees!

Innikol 38's terugvoer

Hi Jolandi, baie dankie! Ons is baie bly julle het dit geniet! Groete tot volgende keer, Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Chantel J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel J
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Die beste akkommodasie wat ek in 'n lang tyd gehad het. Dis absoluut my nuwe huis van die huis af. Jacques en Tannie Marie lewer die vriendelikste, beste diens wat ek nog ooit in SA ervaar het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dankie!

Innikol 38's terugvoer

Beste Chantel,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, ons waardeer dit vreeslik!
Tannie Marie is ons geheime wapen, sy is die beste!
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom.
Groete,
Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Johan H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en als wat ons benodig het vir ons verblyf.

Ons was gekontak op pad na Hartenbos en 'n e-pos ontvang wie om te kontak asook noodnommers. Met ons aankoms was ons verwelkom en vlugtig ingelig wat ons moet weet ten opsigte van die gasbraai, WiFi, ens. Ons het ons verblyf geniet, sal beslis weer gebruik maak van Innikol 38. Net die TV se klank is vertraag bedoelende, dat die klank so 'n paar sekondes later is as wanneer die persoon se lippe beweeg, dit neem 'n tyd om gewoond te raak daar aan.

Innikol 38's terugvoer

Baie Dankie Johan,
Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!
Groete,
Jacques en Elmarie.

Innikol 38
Wimpie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie D
Gesin met tieners

Mooi netjies.

Baie lekker gebly. Baie mooi eenheid. Meubels is baie smaakvol. Voel soos huis van die huis af.

Innikol 38's terugvoer

Beste Wimpie

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly.

Groete
Jacques en Elmarie

Innikol 38
Michele K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele K
Gesin met tieners

We had a great stay.

Awesome place. Everything is right there, no need to drive around town for activities, our accommodation was so much more than what we paid for, new modern, very neat and tidy place. We received a warm welcome! Thank you so much for a good holiday experience.

Innikol 38's terugvoer

Beste Michele,

Baie dankie vir jou pragtige resensie, Ek is bly julle het dit vreeslik geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom!

Groete,
Jacques en Elmarie Mostert.

Innikol 38
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbtf7xDiGW6cxg4xQGhYyWqvssUttyuPqz6Lbj1Z5ny3xSZxBG3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Louis Fourie Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.134407911706 22.102882534393
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!