Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 86

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Innikol 86
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lesley V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V
Saam met vriende

Rustig.

Plek was mooi skoon. Gasvrou was baie behulpsaam. Naby die see en winkels geleë. Plek is veilig en stil. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P
Gesin met tieners

Ons kuier was kort maar baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die kompleks was so veilig ons kon met oop vensters slaap sonder. Baie dankie aan Marthi en Malinda wat al die inligting rondom die hek, sleutels en kompleks perfek deurgegee. Die enigste aanbeveling sal wees dat daar gekyk word na 'n gasstoof, veral tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrienne M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne M
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay.

Great stay. No complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza G
Saam met vriende

Rustig, veilig en die regte plek vir 'n wegbreek en ontspan.

Daar is nie 'n geraas of mense wat jou pla nie, en jy is veilig. As jy hulle nodig het, is hulle net 'n foon call weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Innikol 86 se terugvoer

Slegs 'n plesier en voorreg om sulke vriendelike gaste te huisves.
Baie dankie.

Innikol 86
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7c970172dd8f8f32a82613e07575f3dd1658643d98907ea1a3d048ece61f6d87536f2a345b37b6747e9c6910e717612fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol 86 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.134082237598 22.102554533296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem