Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol 86

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Innikol 86 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Hartenbos geleë is. Die kompleks is naby restaurante, winkels, sentrums en strande.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv. Gaste kan die vars lug en 'n pragtige uitsig vanaf die balkon, wat braaigeriewe het, geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Innikol 86 is net 'n entjie se ry vanaf Mosselbaai, wat 'n wye verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite aan besoekers bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Innikol 86 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Innikol 86
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Innikol 86 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol 86, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b7c970172dd8f8f32a82613e07575f3dd1658643d98907ea1a3d048ece61f6d87536f2a345b37b6747e9c6910e717612fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol 86 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.134082237598 22.102554533296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem