Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Innikol.

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Innikol.
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dianne D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D
Saam met vriende

It was very nice. If you need a good rest, then Innikol is the place to go.

It was amazing until we asked the owner for the WiFi password, and then he told us that we didn't come for WiFi, we came to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Innikol. se terugvoer

I hope you enjoyed your time at the beach at its fullest. That is the reason why you took a break for the weekend, true or not.

Innikol.
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Lekker.

Lekke gebly by Innikol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Baie oulike plek. Vriendelike diens. Prakties uitgelê met volle DSTV. Mooi skoon en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazmie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazmie J
Gesin met klein kinders

Great stay.

Friendly and hospitable. Noise of traffic at night is a bit of a setback. No WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan L
Gesin met tieners

Het lekker gekuier, net jammer van die geraas van die verkeer.

Alhoewel Innikol netjies en skoon was, is dit egter die regte akkommodasie met die verkeerde ligging. Innikol is geleë tussen die N2 Snelweg en Louis Fourie (Ou Pad) met die gevolg dat die verkeer dwarsdeur die dag lawaai. Daar is ook geen WiFi beskikbaar in die eenheid nie. Die kompleks se sekuriteitshek het ook die hele naweek oop gestaan en kon nie toemaak nie. Alhoewel daar 'n remote vir die hek is, kon die hek nie toemaak nie. DStv was ook nie Sondagoggend beskikbaar nie. Daar was ook geen verwelkomimg koffie in die eenheid nie. (4 sakkies koffie en suiker met 4 sakkies melk sou 'n groot verskil gemaak het na die lang reis) Daar was egter 'n klein sjokolade op elkeen se bed-Baie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Innikol. se terugvoer

Johan, kyk asb volgende keer na die foto's en inligting beskikbaar op Innikol. Dit staan daar dat dit daar geen Wi-Fi is nie en dat dit 'n selfsorg eenheid is en nie 'n gastehuis nie. Ek het jou mos ook 3 uur voor die tyd laat weet daar is geen koffie nie.
Hoop jy vind volgende keer jou droom vakansiehuis.
Jan

Innikol.
Ina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Was gesellig. Vriendelike diens. Netheid. Oor die algemeen, baie lekker.

Innikol was 'n baie lekker oopplan-plek. Alles was skoon en netjies. Lekker kuierplek op die balkon om te braai en eet. Alles was jy nodig het vir 'n lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fouche-weg, Innikol, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88986b5f093ca39e1a89c20845471ed0967a91959119eff298aeec9ef232e19b4528407458ba5a7c1dc2763b1e570dbb579e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Louis Fouche Way Innikol 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134585533217 22.102863126145
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem