Cathcart Akkommodasie by Intaba Centre of Arts | LekkeSlaap
+13

Intaba Centre of Arts

2 resensies
Selfsorg
Kamer met 2 enkelbeddens
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is baie basies en beskik oor 2 enkelbeddens en sy eie badkamer. Dit is langs die selfsorg-eenheid en het 'n privaat ingang. Die kamer kan verhuur word saam met die selfsorg-eenheid vir groter groepe. Daar is geen TV in die kamer nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuis en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n TV met OVHD-kanale. In die sitkamer is daar 'n TV en die eenheid het ook 'n braai-area.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleischerstraat 33B, Cathcart, 5310, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkYjZhNmExLTg1MGMtNDQ1YS1hNzQ1LTA5NDc5OTg4NjVhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 33B Fleischer Street Cathcart 5310 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.298471644655 27.14336514473
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za