LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inyameko BnB | LekkeSlaap
+132

Inyameko BnB

Die Swembadkamer
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Swembadkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en het slaapplek vir 2 gaste. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het privaat toegang via die swembadarea of dit kan as 'n tweede slaapkamer langs die Witkamer gebruik word, met 'n gang tussen die 2 eenhede wat oopgemaak kan word. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n plafonwaaier en 'n verwarmer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

’n Komplementêre ligte ontbyt is beskikbaar tussen 07:00 en 08:30 op werksdae en tussen 08:00 en 09:30 op naweke en openbare vakansiedae. Engelse ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon. Die Lapa kan ook bespreek word vir privaat funksies soos verjaarsdagpartye, ooievaar- / kombuistee's, kinderpartytjies, kerkvergaderings en klein, rustieke troues. Vra asseblief vir tariewe. Die laaste tyd vir inklok is 19:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stal
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid lei na 'n gemeenskaplike veranda en beskik oor 'n slaaparea met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Kampmatrasse kan vir klein kinders voorsien word wat met volwassenes deel. Die kombuisie is gedeeltelik apart van die slaaparea en is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Tee, koffie en melk word voorsien. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stortkop, toilet en 'n wasbak. Let asseblief dat daar nie 'n aparte storthokkie is nie en die badkamer word nat. Die stalle word via 'n veilige, omheinde erf met veilige parkeerplek bereik. Gaste het toegang tot 'n braai-area by die dam aan die onderpunt van die tuin. Die eenhede is basies en sakpas. Daar is nie TV of internet nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

’n Komplementêre ligte ontbyt is beskikbaar tussen 07:00 en 08:30 op werksdae en tussen 08:00 en 09:30 op naweke en openbare vakansiedae. Engelse ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon. Die Lapa kan ook bespreek word vir privaat funksies soos verjaarsdagpartye, ooievaar- / kombuistee's, kinderpartytjies, kerkvergaderings en klein, rustieke troues. Vra asseblief vir tariewe. Die laaste tyd vir inklok is 19:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Lapa-eenhede
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n solderkamer met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Addisionele enkelbeddens kan ingebring word vir kinders of ekstra gaste in die sitarea. Die badkamer het 'n stortkop, toilet en 'n wasbak, maar daar is nie 'n aparte storthokkie nie en dus word die badkamer nat. Die eenhede het 'n ruim leefarea met 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort onder die solderslaapkamer. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n braai-area buite elke eenheid wat net vir steenkool geskik is weens die grasdak. Gaste het toegang tot die swembad. Hierdie eenhede is nie geskik vir mense wat moeilik trappe klim of klein kinders het nie, aangesien die eenhede steil trappe het wat na die solderkamer lei. Die ingang is via 'n omheinde erf met beskutte parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

’n Komplementêre ligte ontbyt is beskikbaar tussen 07:00 en 08:30 op werksdae en tussen 08:00 en 09:30 op naweke en openbare vakansiedae. Engelse ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon. Die Lapa kan ook bespreek word vir privaat funksies soos verjaarsdagpartye, ooievaar- / kombuistee's, kinderpartytjies, kerkvergaderings en klein, rustieke troues. Vra asseblief vir tariewe. Die laaste tyd vir inklok is 19:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Witkamer
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuisie en 'n klein braai-area. Dit het 'n deur wat na die swembadarea lei. Dit het sy eie ingang met toegang tot die hoofhuis via 'n gang wat afgesluit kan word. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, induksieplaat, eetgerei en breekware toegerus. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Dit is die enigste eenheid met 'n TV met DStv. Die swembadkamer langsaan is geskik vir addisionele gaste of kinders.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

’n Komplementêre ligte ontbyt is beskikbaar tussen 07:00 en 08:30 op werksdae en tussen 08:00 en 09:30 op naweke en openbare vakansiedae. Engelse ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon. Die Lapa kan ook bespreek word vir privaat funksies soos verjaarsdagpartye, ooievaar- / kombuistee's, kinderpartytjies, kerkvergaderings en klein, rustieke troues. Vra asseblief vir tariewe. Die laaste tyd vir inklok is 19:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Hide
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid is apart van die ander en is by die dammetjie. Die eenheid het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n enkelbank met slaapplek vir 2 kinders in die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n hoekbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

’n Komplementêre ligte ontbyt is beskikbaar tussen 07:00 en 08:30 op werksdae en tussen 08:00 en 09:30 op naweke en openbare vakansiedae. Engelse ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon. Die Lapa kan ook bespreek word vir privaat funksies soos verjaarsdagpartye, ooievaar- / kombuistee's, kinderpartytjies, kerkvergaderings en klein, rustieke troues. Vra asseblief vir tariewe. Die laaste tyd vir inklok is 19:00.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lochnerweg 46, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NTBlNTEyLWM5MWQtNDgxYS1iNjI5LTk0Njk5ZGI4N2IwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 62 5 1 5 46 Lochner Road Mnandi 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.894859 28.075937
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!