LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Inyoni Rocks Cabanas | LekkeSlaap
+20

Inyoni Rocks Cabanas

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Inyoni Rocks Cabanas
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mandla S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla S
Gesin met klein kinders

The stay was great but communication of basic housekeeping rules was very poor.

On our arrival the security personnel told us they do not keep keys for the apartments. So I called the agent, who directed us to collect keys at the apartment next door, as it was just after 19h00. The security personnel let us in, and directed us to our allocated parking bay. They controlled the gate for us for the first two days. On the third day they refused to open the gate for us indicating that we should use our remote control. But we did not have a remote control, upon closer inspection on the set of keys I saw something that looked like those old plastic access tags. I tried it a few times and the gate opened. On our third day took out the refuse bag, before 9h00 as directed by the apartment house rules. On our way out after 12h00 midday it was not collected, and we had to take it to the big refuse bin at Engen garage next to the Galleria shopping mall, which became our daily exercise as we did not receive refuse bags as indicated in the within-apartment rules (which were clearly communicated).

Inyoni Rocks Cabanas's terugvoer

I would have appreciated contact immediately if the access was an issue. It could have been sorted immediately.
Black bag rules have changed and have been put up on "poster" on the wall.

Inyoni Rocks Cabanas
Deniece B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deniece B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Inyoni rocks is baie lekker plek om vakansie te hou.

Inyoni rocks is geleë naby als en personeel en mense is baie vriendelik, sal weer 'n bespreking maak.

Maria V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met tieners

Alles wat 'n mens nodig het.

Dit is 'n baie gemaklike en oulike plekkie. Ek sou net graag vooraf wou weet dat daar geen afdakke of onderdakparkeerplek vir my kar is nie.

Neville R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R

Fantasties!

Lekker gerus saam met broer en suster. Gees is verkwik.

Hennelien V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennelien V
Saam met vriende

Amazing!

Sal vir seker weer daar tuisgaan. Dink net hul moet gaste voorberei indien hul opgraderings doen.

Sandra K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Gesin met klein kinders

Easy movement.

Just could have made removing black bags easier, no signs or info, and thorns at pool with little ones, front foyer always dirty and totally unsafe any person could gain easy access.

Jannri W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jannri W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel oraait.

Die woonstel het paar foute gehad. Ons het dit aan eienaar rapporteer. Daar is werk daarvan gemaak. Die woonstel is prakties want hy het als wat jy nodig het. Braai-area en swem area was baie netjies en skoon.

Inyoni Rocks Cabanas's terugvoer

Ek waardeer dat mense foute en probleme rapporteer. Die goed is na gesien en reg gemaak na julle vertrek. Dankie vir die ondersteuning.

Inyoni Rocks Cabanas
Gerrit M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

As alles in orde is.

Meer inligting deurgee oor ligging van woonstel en uitkyk. Foto's is nie wat ons verwag het nie. Skoonmaker nie betyds klaar skoongemaak met inboektyd nie. Stoep baie vuil gewees. Net noem ook dat DStv nie sportkanale insluit nie.

Inyoni Rocks Cabanas's terugvoer

Ek erken skoonmaaker was nie betyds klaar gewees nie, wat ek beduie en onverskoning gevra het. Die rede was omdat ek moes dringend 'n venster vervang. As ek dit so gelos het sou dit ook 'n probleem gewees het.
Ek kan nie kommentaar lewer nie or die balkon nie, ek was geensins in kennis gestel nie.
Daar is glad nie DStv nie en dit word nie so geadverteer nie, dis wel 'n Openview dekodeerder.
Wat op die fotos is, is wat in die plek is. Ek verstaan nie mooi wat bedoel word by dis nie volgens die fotos wat verwag was nie. Daardie fotos is van my woonstel. Die beddegoed mag dalk verander en paar goed wat wel moet vervang word.
Ek weet die gaste was nie gelukkig omdat dit 'n selfsorg eenheid is, wat hulle nou moet self skoon maak nie. Dit is geadverteer as selfsorg.
Die gaste het gekla oor hulle self toiletpapier en swart sakke moet voorsien.
Met aankoms is daar toilet papier in al 3 toilette ens. Wat daarna gebeur is deelvan selfsorg. Ek het wel nog swart sakke gaan aflaai.

Inyoni Rocks Cabanas
Hendri B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri B
Gesin met klein kinders

Was heerlik en die ligging van die woonstel is perfek.

Inyoni Rock Cabanas is gerieflik naby die strand en kan nie wag om weer te bespreek nie en sal defenitief dieselfde woonstel bespreek.

Chantell P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ongelooflike see-uitsig, woonstel is baie netjies en ruim. Baie vriendelike diens.

was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
was R950
Vanaf R855
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 91, Eenheid 61, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACUys4ylu2XnwpWZlvcpX9dl7pCLSU3o3xK9NnGT58GzSp8bfVQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R855  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 91 Beach Road Unit 61 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.050006251759 30.889536042992
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!