- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kom en geniet 'n ontspanne wegbreek by Isabella's House.
Isabella's is naby skole en winkelsentrums geleë, en verblyf in luukse kamers en selfsorgkothuise aan. Die eenhede beskik elkeen oor DStv, onbeperkte WiFi en al die kamers het lugversorging.
Na 'n lekker nagrus, word gaste met 'n heerlike plaas-ontbyt bederf.
Isabella's is veilig met 24 uur-sekuriteit en geslotekringtelevisie.
Gaste kan gerus in die swembad afkoel of in die sauna ontspan.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 144 resensies vir Isabella's Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Isabella's Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-straat 91, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom