Waverley Akkommodasie by Isabella's Accommodation | LekkeSlaap
+85

Isabella's Accommodation

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 122 resensies vir Isabella's Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Emile D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf baie geniet.

Ontbyt was lekker en kamer lekker ruim. Swembad-area lyk heerlik.

Pieter P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Baie vriendelike diens. Hier gestop op pad terug van die see af en sal beslis weer hier bly.

Danelle S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle S
Gesin met klein kinders

Lekker rusplek op pad huis toe! Troeteldiervriendelik, 'n bonus.

Sien sterre.

Pieter K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het welkom en tuis gevoel en ons verwagtinge is deurgaans oortref.

Ons kamer en en suite-badkamer was pragtig, ruim en skoon, met fyn afwerking. Die gasvryheid by Isabella's was besonders. Ontbyt was van uitstaande kwaliteit. Die swembad was helder skoon en het heerlike ontspanning gebied. Ons sal graag weer by die gastehuis wil oorbly en beveel dit sonder enige huiwering aan.

Carien O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

We absolutely loved our stay, from the reception, comfort, to the cleanliness, to the excellent service, breakfast, friendliness - absolutely everything.

Retha H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het en dan nog smaakvol ingerig en ekstra bederfies by!

Izelle was gedurende die dag in kontak met ons, en baie maklik om in die hande te kry vir aanwysings. Sy was behulpsaam met restaurante aanbeveel, en het selfs aangebied dat ons seun (vir wie ons kom kuier het en hard aan die werk was) by ons kan oorslaap as hy nie lus was om terug te gaan nie! Genoeg komberse om mens warm te hou in Bloemfontein se koue, en lekker bederfies soos beskuit en 'n soetwyntjie.

Zani T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Izelle het ons baie vriendelik ontvang en die hele ondervinding was baie gemaklik en aangenaam.

Ronel P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en baie netjies!

Ons sal Isabella's akkommodasie enige tyd aanbeveel vir almal! Baie netjies en gerieflik ingerig. Werklik waarde vir geld!

Tiaan P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Sal weer daar bly. Nice mense.

Pierre M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Gesin met tieners

Die beste en mees persoonlike diens wat ons nog ontvang het van 'n gastehuis

Ons verblyf by Isabella's was wonderlik. Izelle, die eienaar se persoonlike aandag is deurgaans beskikbaar. Hulle het ons self bederf deur ons vriende toe te laat om te kom besoek en lekker te braai by die lieflike swembad area. Ons kan Isabella's baie sterk aanbeveel as die beste gastehuis wat ons nog ervaar het. Baie dankie aan Izelle en personeel. Ons kom beslis weer.

Ivor E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, stylvol en hoë kwaliteit.

Ons is vriendelik ontvang en verder baie goeie ontbyt gehad. Alles is mooi skoon en netjies en goed geleë in Waverley. Pragtige omgewing.

Jean-pierre L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n verfrissende ervaring!

Izelle het ons baie professioneel ontvang op die dag en alles was reg vir ons. Dit was baie warm en ons het ingestap in 'n reeds verkoelde kamer wat baie netjies en mooi was. Vir die prys wat ons betaal het was ons verwagtinge oortref. Ons twee honde het saam gereis, en na 'n lang dag in die kar het hulle dit geniet om rond te hardloop op die groot erf. Die gaste huis is ook net 'n entjie in die pad af van die N1. Ons sal definitief weer gebruik maak van Issabella's.

Wilmarie V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie V
Saam met vriende

Uitstekende gasvryheid, lekkerste ontbyt!

Isabella's is vir seker een van die beste plekke waar ons nog oorgebly het. Met 'n ma wat pynlik netjies is en 'n pa wat net wil lekker eet en 'n veilige staanplek hê vir sy bakkie en 'n dogter wat hou van 'n mooi omgewing en mooi meubels is ons verwagtinge oortref! Ons het van die eerste oomblik af sommer gevoel of ons by familie kuier, en moet sê dat die "tannie" van my die lekkerste ontbyt maak, selfs my ma het erken dis lekkerder as haar eie. Regtig uitstekende diens en klein ekstra dingetjies wat maak dat dit 'n ervaring is wat ons as gesin lank sal bybly.

Johan V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Aangenaam en goed toegerus.

Sien sterre.

Samantha V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly met goed ingerigte, netjiese kamers en vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly in die goed ingerigte, netjiese kamers. Met Izelle se gasvryheid het ons so welkom gevoel en ons het niks gekort nie. Hulle sal ons vir seker weer sien!

Niel V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik ontvangs.

Netjiese skoon kamer met als wat jy nodig het. Baie vriendelik ontvang. Ontbyt baie goeie waarde vir geld.

Niel V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Besigheidsreis

Gastehuis mooi, netjies en baie vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Estelle D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Above expectations.

Beautiful place with lovely people. Spacious, very well appointed and comfortable. Close to shops, restaurants and fuel station. Really happy that we decided to have breakfast as well. One of those places you bookmark and return to Thanks for having us!

Arista B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf by Isabella's oppad huis toe van die Kaap af.

Vir 'n laaste stop huis toe van die Kaap af, het ons een nag by Isabella's Accommodation oornag. Dit is 'n pragtige plek met wonderlike meubels. Die kamer was ruim en baie goed toegerus. Ons het heerlik geslaap op 'n uitstekende matras met goeie beddegoed. Alles in die gastehuis weerspieël styl. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en sy het ons dadelik tuis laat voel. Ons het ook veilige parkering vir ons motor en sleepwa gehad. Na 'n heerlike nagrus kon ons die laaste skof huis toe aanpak.

Sanet S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Gesin met tieners

Ruim, skoon en rustig.

Een van die heel beste gastehuise waar ons nog gebly het. Diens, netheid, gerief, ligging en regtig alles wat jy kan nodig kry, is daar.

Johan K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Aangenaam.

Het aan vereistes voldoen en tegemoetgekom vir later vertrek.

Tanya F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf in die selfsorg-eenheid.

Ek sal die plek regtig aanbeveel en die groot, skoon badkamer het ook 'n groot verskil gemaak. Die beste restaurant is net om die hoek en moenie vergeet om 'n draai te maak by Die Pienk Meerkat nie.

Celeste W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful home.

A very nice luxurious home. If you book Room #1 you don't have direct access to the pool (which looks amazing), which would have been awesome - but the room was very spacious with amazing water pressure in the shower (even though it is in the bath). Air-conditioning works very well and the bed was big and comfy - but if you prefer feather pillows you will need to take your own. All in all a really nice place to stay with beautiful furniture.

Odine R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odine R

First class accommodation, best breakfast and definitely the guest house to stay at in Bloemfontein.

Isabella's Accommodation is undoubtedly the BEST place we resided in whilst being on holiday in SA from Australia. Izelle, the owner, and her team made us (mom with two adult daughters) feel extremely welcomed. We had a large group of family members come visit us at the guesthouse a few times during our stay, and Izelle had no issues accommodating us all. The house and every room is truly beautiful with an amazingly well kept garden. The guesthouse is conveniently located close to a small shopping center with a supermarket, chemist and other handy shops. Another highlight of our stay was the breakfast! Izelle and the team's breakfast (the omelette and muffins were my favourite) outdid all the other places we stayed at by far. They also offer a very handy laundry service which was of great help to us if you've been living out of a suitcase for a few weeks. I seriously highly recommend Isabella's Accommodation to anyone visiting Bloemfontein. Unfortunately our stay couldn't last forever, but it's definitely my first preference to stay at when visiting Bloemfontein again.

Martie A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie A

Goeie ligging, rustige omgewing, skoon en netjiese geriewe.

Sien sterre.

Refilwe T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe T
Gesin met tieners

Beautiful place with a homely feel.

Place is really beautiful and quiet. I received confirmation that my booking is on Friday and she insisted that it was on a Saturday and the cottage was occupied. Mistakes happen but the fact that she was insisting and even after I read the sms from TravelGround, she never apologised for their mistake but asked if she should give me my money back. Very bad customer service.

Irene O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene O
Enkelreisiger

Beste ooit.

Pragtige, netjiese verblyf, kan definitief aanbeveel, eienaar baie gasvry en vriendelik. Omdat dit op 'n naweek was, was ontbyt nie ingesluit nie en sy het nogsteeds vir ons die heerlikste ontbyt gegee, asook vir my kleindogter wat die dag tennis gespeel het lekker vars muffins ingepak vir die dag.

Lerina H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter vra nie.

Baie dankie vir 'n heerlike, stylvolle, skoon, netjiese kamer. Als wat ons nodig gehad het en het ons verwagtinge oorskry.

Ivor E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike plesier, sal graag weer gaan.

Vriendelik ontvang, pragtig en stylvol, baie skoon. Asb net 'n stortdeur, kamer 3.

Henry M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die beste.

Als was net die beste, is baie goed verwelkom.

Corne G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne G
Gesin met tieners

Ongelooflike gasvryheid.

Ons het baie lekker gekuier. Ons kamer was elke dag gediens deur vriendelike personeel. Ontbyt is baie stylvol voorberei en was heerlik.

Willie A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie A
Enkelreisiger

Baie bevredigend.

Soos voorheen, vriendelik ontvang en lekker bederf.

Francois V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vrystaatse gasvryheid op sy beste.

Sien sterre.

Pierre S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Gesin met tieners

Alles perfek.

Ons is beslis volgende jaar weer terug.

Celeste V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met vriende

Heerlik!

Lekker huislike gevoel, maar tog ook privaat. Dankie, was heerlik!

Marié V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Gesin met tieners

Pragtige plek. Vriendelike, behulpsame eienaar.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamers was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap! Izelle was uiters behulpsaam en die ontbyt was uit die boonste rakke! Uitstekende waarde vir geld!

Cornelius M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik puik puik!

Verblyf was uit die boonste rakke!

Karin H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en netjies.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Ons kamer was baie ruim en netjies met alle ekstra benodigdhede - koffie, tee, melk, beskuit en yskas. As te ware 'n hele klein kitchenette. Ligging was vir ons perfek en 'n blok weg van 'n sentrum met 'n paar winkels en restaurante. Ek beveel Isabella's aan vir enige een wat oor slaap of 'n naweek in Bloemfontein spandeer.

Vera & Schalk V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vera & Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie vriendelik ontvang in 'n rustige omgewing.

Gasvrou baie vriendelik. Kamer skoon en netjies met alles wat jy benodig. Ontbyt regtig lekker.

Lyn V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf.

Absoluut waarde vir geld en sal defnitief weer hier tuisgaan.

Wilene W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis gevoel!

Ons het vreeslik lekker gebly, sal nie weer op 'n ander plek bly nie! Beveel dit 100 keer aan!

Nadine G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos huis weg van huis.

Ons is so bly ons het op Isabella's afgekom - die gasvrou is fantasties en so vriendelik. Die kamers is met als wat mens nodig het toegerus. Baie netjies, skoon en cosy. Die pragtige tuin en swembad skep ook 'n lekker ontspannende atmosfeer. Ons sal definitief weer daar bly.

Hetta P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta P
Gesin met tieners

Aangenaam en gemaklik, naby alles en heerlike groot ontbyt.

Ons het weer eens by lekker by Isabella's gebly in hierdie smaakvol gemeubileerde gastehuis. Baie lekker ontbyt gekry, kamer is puik toegerus, privaat, veilig en gerieflik. Die WiFi het goed gewerk. Dis vir my en my seun baie belangrik. Ek moes dringende werk doen en was afhanklik daarvan.

Jeanne P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Besigheidsreis

'n Gastehuis wat omgee.

Ek het die twee aande wat ek daar gebly het baie geniet. Die gasvrou gee werklik om vir haar gaste en die ontbyt was 'n lekker bederf. Die kamer was ruim en pragtig gemeubileer. Beslis my eerste keuse sou ek Bloemfontein weer moes besoek.

Jakes J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Ons gasvrou het ons baie tuis laat voel en ons het amper soos familie gevoel met ons vertrek.

Willie A - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie A
Gesin met klein kinders

Aangename ervaring!

Ek het al 'n paar keer in Bloemfontein oorgebly. Isabella's is egter die beste ervaring van almal. Dankie vir julle gasvryheid en aangename ontvangs. Sal julle beslis aanbeveel en weer by julle kom oorbly.

Handré V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handré V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie dankie vir julle gasvryheid - ons het baie lekker oorgeslaap.

Liezl E - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wonderlikste rustigste plek! Dankie Izelle, jy is 'n ster!

Izelle en haar span is sowaar staatmakers. Ons het heerlik oornag by Isabell's en sal beslis weer daar gaan kuier!

Isabella's Accommodation's terugvoer

Baie dankie Liezl, ek waardeer dit.
Vriendelike Groete,
Izelle

Isabella's Accommodation
Carolindie E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolindie E
Gesin met tieners

Dit is 'n uitstekende plek om te bly.

Baie netjies en skoon.

Isabella's Accommodation's terugvoer

Baie dankie Carolindie. Ons waardeer dit.
Vriendelike Groete
Izelle

Isabella's Accommodation
Chen Ya Y - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chen Ya Y
Saam met vriende

A very welcoming and comfortable place to stay.

We enjoyed staying at Isabella's very much. We'll definitely recommend it to our friends.

Hendriette L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon met vriendelike diens.

Gerieflike kamer en vriendelike ontvangs.

Anette M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette M
Gesin met tieners

Wonderlik.

Regtig die beste. Netjies, skoon en baie vriendelik. Baie tuis gevoel.

Pieter B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Gesin met tieners

Baie goed en lekker.

Skoon, netjies, gerieflik, genoeg parkering. Vriendelike ontvangs. Ek sou graag 'n kaartmasjien daar wou gebruik. Slegs kontant.

Johan K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Baie mooi, gerieflike en netjiese kamers.

Ons het ons verblyf by Isabella's baie geniet. Die kamers was baie mooi ingerig en baie gerieflik. Ons is ook baie vriendelik ontvang en sal weer daar oorbly.

Hetta P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta P
Gesin met tieners

Gerieflik en baie mooi ingerig, goeie waarde.

Die gastehuis is puik toegerus, en die swembad area was 'n welkome gesig op 'n warm dag. Ons het lekker geslaap en dit is baie stil, veilig en privaat.

Anne-lu O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lu O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer by Isabella's tuisgaan.

Ons het in die kothuis gebly wat apart is van die woonhuis. Pragtig en smaakvol ingerig. Kon braai en swem en die tuin is 'n lushof.

Hettie H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie welkom en tuis gevoel by Izelle se Gastehuis. Baie netjies, skoon en huislike atmosfeer. Sy en Pieter is baie aangename mense.

Ons het Isabella's Gastehuis baie skoon en netjies gevind. Baie rustig met haar agtergrondmusiek in die huis. Sal graag langer as die twee aande wou bly net vir die rustigheid en atmosfeer. Die naweek het soos 'n paar dae se vakansie gevoel. Baie dankie Izelle en Pieter. Julle sal ons definitief weer sien.

Isabella's Accommodation's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit. Moet beslis weer kom kuier.

Isabella's Accommodation
Gert & Dalene J - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert & Dalene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was baie netjies en bied regtig waarde vir geld.

Ons verblyf was baie aangenaam en die eienares was baie vriendelik en het ons dadelik op ons gemak gemaak. Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Ignatius V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignatius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal dit enige tyd aanbeveel!

Marie D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met vriende

Akkomodasie baie stylvol.

Isabella Accomodation was fantasties. Alles was baie stylvol en pragtig. Baie dankie Izelle, ons het baie lekker gekuier.

Isabella's Accommodation's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Isabella's Accommodation
Marinda B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi netjies. Ek sal definitief weer daar bly.

Baie dankie. Dit was heerlik en ek sal definitief weer daar bly op pad huis toe.

Shelley L - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

One of the best B&B's we've been to. Definitely home away from home. Room was clean and very comfortable, inviting in every way. The special personal touches by the owner made it so much more. Will definitely return if I ever need to go to Bloem again.

Isabella's Accommodation's terugvoer

Thank you Shelley, I appreciate it.

Isabella's Accommodation
Chris V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekende, netjiese verblyf vir enige iemand! Kan dit beslis aanbeveel!

Nico S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Gesin met klein kinders

Heerlike pure bederf met padkos vir die langpad.

My kort opsomming: Eerste klas in alle opsigte!

Jeanine D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Pragtig en fantastiese diens .

Die kamers is pragtig en die diens is fantasties. Kan definitief Isabella's aanbeveel.

Anneke G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf naby Oranje Meisieskool.

Perfekte ligging, warm gasvryheid. 'n Juweel in Bloemfontein.

Rista B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik by Isabella's oorgebly.

Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Lize-marie W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-marie W
Saam met vriende

Baie netjies en skoon. Gerieflik en baie vriendelike diens.

'n Heerlike plek om te bly as jy hou van vriendelike mense en goeie diens.

Darrelle K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, pragtige omgewing.

Ons was met groot gasvryheid ontvang. Die plek is in 'n rustige buurt loopafstand van die winkels en restaurante af. Ons kan met groot vrymoedigheid Isabella's aanbeveel wat deur wonderlike mense bestuur word. Hulle sien ons beslis weer.

Amanda R - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek!

Ontbyt, verblyf, diens was uit die boonste rakke. Izelle het ons bederf met heerlike melktert. Sal definitief weer by Isabella's oorbly.

Abbigail D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Abbigail D
Saam met vriende

Disappointed.

No free WiFi as advertised.

Michael D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Gesin met klein kinders

Great

See the stars below.

Carina F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Isabella's is pragtig, gerieflik en baie lekker gewees.

Isabella's was pragtig, die kamer en bed was lekker groot met baie gerieflike en mooi beddegoed. Izelle was ook baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik en smaaklik.

Howard L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Howard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet luxurious accommodation near superb restaurant and mall

Lovely, quiet ,luxurious and large accommodation near superb restaurant and mall , with all necessary amenities.

Freda C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda C
Enkelreisiger

Dit was 'n fees!

Ons sal graag weer daar bly!

Michelle G - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Ons het hier oornag op pad terug Johannesburg toe vanaf die Kaap en was aangenaam verras met 'n opgradering van ons kamer na een van die groter kothuise. Die eenheid is baie smaakvol en gemaklik gemeubileerd en ons is met ope arms verwelkom en baie tuis laat voel deur die ongelooflike vriendelike gasvrou. Die swembad het 'n heerlike lafenis gebied na die lang pad en die beddens was baie gemaklik. Sal definitief weer hier oornag.

Marlese T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese T
Gesin met tieners

Heerlik, gemaklik, skoon, gerieflik en ons het sommer baie welkom gevoel.

Een nag gerieflik oorslaap met 2 klein yorkies vanaf Kaapstad na Pretoria.

Jeanelle C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle C
Gesin met klein kinders

Baie netjiese, ruim en mooi kamers.

Ligging redelik goed en nie ver van hoofweg af nie. Sal dit definitief aanbeveel. Het 2 kamers reg oorkant mekaar gehad so kon gemaklik met klein kindertjies daar bly.

Hendrik D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer gekry as wat ons verwag het!

Baie mooi. Honde het ook lekker gebly.

Ansa S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa S
Gesin met tieners

Fantasties.

Die was baie lekker en regtig waarde vir geld. Die kinders het dit geniet (veral die swembad en WiFi). Van die kamer, buitegeriewe en die ontbyt was regtig uit die boek.

Dalynne O - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalynne O

Ons het al voorheen by Isabella's gebly en dit so geniet dat ons weer daar gebly het en ons sal in die toekoms weer daar bly as ons in Bloemfontein kuier.

Isabella's is 'n pragtige gastehuis wat voel soos jou eie huis. Ons kuier baie graag daar, want ons voel baie veilig en dit is so naby aan alles wat ons wil doen in Bloemfontein, maar tog in 'n rustige woongebied. Dit is 'n plek waar 'n vrou alleen op reis veilig kan tuisgaan. Dis pragtig gemeubileer en skoon. Die ligging is wonderlik, veral in die somer, met die heerlike swembad en groot ou bome. Ek wens altyd dat ons kon langer bly. Baie dankie vir al julle gasvryheid.

Pierrette G - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n awesome naweek!

Die gasvryheid was ongelooflik en ek sal dit beslis aanbeveel as een van die beste gastehuise waar ons al ooit gebly het!

Roza L - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roza L
Saam met vriende

Pragtige plek!

Daar was ongelukkig 'n probleem by Isabella's. Haar een gas het besluit om langer te bly en geweier om sy sleutel terug te gee. Ilse het egter uit haar pad gegaan om vir ons ander verblyf te reël. Sal haar beslis volgende keer wil ondersteun.

Elise K - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elise K
Gesin met tieners

Kamer met en suite-badkamer.

Ons het heerlik gebly en is behoorlik bederf!

Abrie B - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!!

Dit was werklik aangenaam omby Isabella's te Bly. Die ontvangs van Izelle was hartlik En ons het sommer gevoel of ons by die huis is. Gewone plein boere gasvryheid!! Sal nêrens anders bly as ons Bloemfontein weer besoek nie!!!

Martin P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin P
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Lekker naby aan die N1. Skoon soos jou eie huis en vriendelike mense wat jou laat voel soos ou vriende. Sal definitief weer daar slaap. Let wel, die stort het gelek.

Wanda V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Gesin met tieners

Puik en netjiese geriewe teen 'n bekostigbare prys.

Luukse beddegoed. Goed toegeruste kombuis. Uitstekende ligging. Heerlike ontbyt.

Samuel D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit baie geniet. Sal enige tyd teruggaan!

Met die intrapslag was die kliëntediens goed. Daar is baie moeite gedoen met al die kamers. Ons sal enige tyd teruggaan, en enige iemand aanbeveel om daar te oornag.

Anna S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met vriende

Dis was 'n onvergeetlike ervaring.

Plek is mooi en netjies. Ontvangs fantasties. Gasvrou is ongelooflik goed en hartlik. Beveel die plek aan.

Schalk S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige omgewing, sal graag weer daar wil bly in die toekoms.

Pragtige skoon plek. Baie mooi gemeubileer. Heerlike, keurige ontbyt. Baie goed geleë in mooi rustige omgewing.

Charmaine T - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine T
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam en gerieflik.

Dit was baie aangenaam en gerieflik. Voorwaar 'n baie aangename naweek.

Bronwynne M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynne M
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens en verblyf!

Ek sal nooit weer by 'n ander gastehuis in Bloemfontein slaap nie. Dit was ons 2de keer by Isabella's en ons word elke keer meer beïndruk! Die eienaar gaan uit haar pad uit om mens gemaklik te maak en geen ekstra is teveel gevra nie. Alles is gemaklik, netjies, skoon en van top gehalte! Ons kan dit beslis aanbeveel!

Judy V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Home away from home. Service excellent. Warm-hearted reception and caring attitude.

Trix P - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix P
Gesin met tieners

Kan Isabella's beslis aanbeveel!

Heerlik gebly. Sal beslis weer daar oornag. Die ontbyt is beslis aan te beveel - waarde vir geld.

Norma T - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norma T
Enkelreisiger

Comfortable

I found Isabella's very central for my needs as I visited my mother in Bayswater Village, which is very close by. Izelle was very friendly and warm. The room was very comfortable and the breakfast was outstanding.

Lina V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, baie netjies met vriendelike ontvangs.

Goed geleë, ruim, netjies. Die gasvrou het moeite gedoen om die verblyf soos 'n "huis weg van die huis" te laat voel! Die winkelsentrums en besienswaardighede is maklik bereikbaar. Ons het heerlik gebly en kan Isabella met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Dalynne O - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalynne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en pragtig! Dit is 'n wonderlike plek om oor te slaap! Sal dit aanbeveel!

Baie dankie vir al die vriendelikheid en gasvryheid wat ons ontvang het. Die eenheid is skoon, netjies en baie mooi ingeruim. Sal dit altyd gebruik as ons weer moet oorbly in Bloemfontein.

Johan S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese plek! Baie gasvry.

Die ontbyt was lekker!

Yvette D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Hier kry jy persoonlike aandag en heerlike kos. Dit is lekker vir die somer met 'n groot swembad en 'n baie lekker plek vir buite sit. Kan dit sterk aanbeveel.

Johann V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese selfsorgeenheid.

5-ster behandeling in die koue van Bloemfontein. Die eenheid was 'spotless' en die ontbyt die volgende oggend uit die boonste rake! Baie dankie Izelle - ons sal jou beslis weer besoek.

Marius B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romanties!

Baie vriendelik ontvang. Ons het 'n kamer bespreek, en toe ons daar kom, toe kry ons 'n kothuis vir dieselfde prys. Ontbyt was fantasties en met baie liefde gemaak. Dankie vir 'n lekker verblyf.

Valerie B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie B
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly! Die verblyf was privaat met eie in- en uitgang. Izelle het ons elke oggend behoorlik bederf met 'n heerlike ontbyt. lles was eersteklas. Ons sal beslis weer van hul akkommodasie gebruik maak.

Pieter J - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Izelle is 'n wonderlike gasvrou!

Ek het geen klagtes oor die verblyf nie.

Bobbie J - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobbie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, gasvrye mense. Baie goeie waarde vir geld!

Ons sal weer en weer hier bly as ons deur Bloemfontein ry.

Gert M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Lettie is wonderlik.

Sien die sterre hieronder.

Laetitia W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia W
Gesin met tieners

Wonderlik gewees, so lekker gebly!! Beslis weer!!

Ek het reeds vir al ons vriende van Izelle by Isabella vertel,dit is 'n pragtige gastehuis, huislike atmosfeer met pragtige kamers. Ons ondersteun haar beslis weer as ons akkomodasie nodig het, het regtig baie lekker gebly. Huis weg van jou huis!!!!

Wida D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wida D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Cara B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Retha C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C
Gesin met klein kinders

Ons het BAIE lekker gebly en geslaap.

Isabella's is 'n pragtige, skoon en rustige plek met 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad uit gaan om jou verblyf aangenaam te maak. Haar ontbyte is veral aan te beveel!

Albert L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik. Sentraal. Veilig. Stil omgewing.

Isabella's was 'n heerlike lafenis na 'n lang stuk pad. Ons ontvangs was professioneel dog vriendelik. Die kamers is goed toegerus, en ons kon na 'n rustige nag se slaap die volgende skof van ons reis aanpak. Isabella's is beslis aan te beveel.

Lizl S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl S
Gesin met klein kinders

Outstanding value for money

Absolutely amazing! Beautiful accommodation, friendly and helpful host and great value for money. Highly recommended to all!

Anna-marie U - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Izelle is baie gasvry en sy het 'n pragtige gastehuis. Ons sal verseker weer daar tuis gaan!

Anne-marié P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marié P

Heerlike, gesellige, huislike verblyf!

Ons sal beslis weer by Isabella's oorbly. Die verblyf was netjies en skoon en baie huislik. Ons het in die selfsorg eenheid gebly en dit het alles gehad wat nodig was, tot 'n braaier. Izelle, die eienaar, was altyd daar met persoonlike aandag om te hoor of alles reg is en of ons iets nodig het.

Lindie V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld met warm gasvryheid.

Izelle was 'n goeie gasvrou en ons het baie lekker gebly. Ek sal weer teruggaan soontoe.

Henriette K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie skoon en ruim vertrekke, ook kos was heerlik!

Grietha V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grietha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en wonderlik.

Was een van die wonderlikste ervarings nog. Die diens was fantasties, die plek is baie mooi en Izelle doen alles om dit 'n onvergeetlike oomblik te maak. Baie, baie, baie, dankie!

Mark E - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark E
Gesin met klein kinders

Rustig.

'n Mooi skoon eenheid met goeie kwaliteit beddegoed. Kinders het die swembad geniet. Die naby restaurante en SPAR.

Ingrid B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was merkbaar.

Die slaapkamer is gerieflik ingerig, maar die TV-kanaal kan nie van jou bed verander word nie. Die badkamer was redelik oud ingerig, maar hulle is in die proses om dit op te gradeer.

Riekie M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Tuiste weg van die huis!

Baie goeie waarde vir geld. Skoon. Vriendelike gasvrou. Baie ruim akkommodasie. Sal graag aanbeveel!

Melissa O - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike verwelkoming en verseker 'n moet in Bloem. Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies en gerieflik. Die swembad was 'n bonus na 'n lang dag op die pad. Sal dit enige dag aanbeveel.

Jurgen V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen V
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Teresa B - Des 2013
Gemiddeld