Island Letting Matrix Luxury Apartments in Century City

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Matrix Luxury Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse buurt in Century City. Daar is 3 eenslaapkamer-woonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle. Die woonstelle is gerieflik geleë, stapafstand vanaf Canal Walk Winkelsentrum, restaurante en kroeë.

Die woonstelle is ten volle gemeubileer en bied toegang tot The Island Club-gimnasium en swembad net 'n entjie af in die straat. Elke woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en kelderparkeerplek vir 1 voertuig. 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Ratanga Junction-pretpark, Canal Walk, Century City se Varsproduktemark, Milnerton se strand en Milnerton Gholfbaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Russies

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Island Letting Matrix Luxury Apartments In Century City gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 449 R1 304 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za