LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Island View 30 | LekkeSlaap
+22

Island View 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island View-singel 30, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Island View 30 is 'n luukse selfsorgvakansiehuis in Bloubergstrand en is die ideale plek vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Die huis het 'n see-uitsig en 'n uitsig oor Robbeneiland.

Die huis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is groot glasdeure wat lig inlaat. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV in die sit-area. WiFi word voorsien.

Daar is 'n kroeg-area, pooltafel, Jacuzzi, bordspeletjies en 'n Sony Playstation sodat gaste lekker kan kuier.

Toegang tot die kompleks word beheer en daar is veilige parkeerplek. Die huis is in die hartjie van die gewilde voorstad Blouberg geleë. Dit is naby alles wat julle vakansie onvergeetlik sal maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Island View 30 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Island View-singel 30, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island View-singel 30, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038ba22bea3b5f482ecaeb7cd29f67f75375dfe6c30e1cd605d2c4481183ce98cab0f6e8b523394add58e9ff377a31502bb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050  per nag (plek vir 6) 30 Island View Close Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.781240858725 18.455310947885
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!