LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Island Views | LekkeSlaap
+21

Island Views

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langstraat 22, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Island Views is in Knysna en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede volle badkamer. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier en albei badkamers het 'n verwarmer. DIe derde slaapkamer lei na die dek met 'n uitsig oor die strandmeer.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n aparte wasgoedkamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix asook 'n DVD-speler. Daar is ook 'n eetarea met heelwat sitplek. Gaste kan gebruik maak van die komplimentêre WiFi wat beperk is tot en met 20 GB. As die data op is, kan gaste nog koop teen R10 per GB.

Die huis lei na 'n ruim dek met 'n pragtige uitsig oor Knysna.

Daar is lieflike Weber-braai, 'n swembad met soutwater en 'n groot tuin.

Daar is skadu-parkeerplek is vir 2 voertuie en oop parkeerplek vir nog 2 voertuie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Island Views sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Langstraat 22, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langstraat 22, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkiAWIFFUCcJqxzAM6E8KgEAxt54LlPJrxuD7tXkarwxmInEKVh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 22 Long Street Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-17:00 09:00 -34.0331153 23.0494143
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!