Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izapa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Izapa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jennifer L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer L
Saam met vriende

We loved this old cottage with authentic old decor and stunning views.

Absolutely loved the old cottage right on the water and a stone's throw from the harbour. The cottage has a charming feel with low doors, shutters, and an old-fashioned kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izapa se terugvoer

Thank you, Jennifer

Izapa
Renee V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Baie lekker gerus.

Baie goed geleë, veilig. Lekker staproetes. Baie naby aan besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izapa se terugvoer

Dankie, Renee

Izapa
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Uniek, rustig, kan aanbeveel word.

Het baie lekker gebly. Die ligging is onverbeterlik en die aura van die antieke huis is uniek. Die tweede badkamer is effe ongerieflik omdat toegang slegs van buite die huis is. Dit is 'n probleem in die aand en met reën. Verder kan die stortwater se temperatuur ook nie beheer word nie - of yskoud of vuurwarm. Die baie lae deurkosyn van een slaapkamer is 'n veiligheidsrisiko en gaste moet daaroor gewaarsku word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izapa se terugvoer

Dankie Johan vir jou terugvoer. Sal dit met die familie bespreek. Pam

Izapa
Jaco D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met vriende

Stilbaai bly 'n ongelooflike dorp en Izapa is die perfekte plek om dit wat Stilbaai bied te geniet. Elkeen moet ten minste een keer daar gaan bly!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Izapa se terugvoer

Hi Jaco. Baie dankie dit word opreg waardeer. Pam

Izapa
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fad788933bac4f729e85bc97075547351f8b37c4f0600ba328addf9e8146a7f9bcb30e37f9b4a6a071ffe9757c154db1904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Skuitpad Road Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.385339529721 21.423382783467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem