Izapa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Jennifer L - Mrt 2024
Algehele gradering
We loved this old cottage with authentic old decor and stunning views.
Izapa se terugvoer
Thank you, Jennifer
Renee V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Izapa se terugvoer
Dankie, Renee
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Uniek, rustig, kan aanbeveel word.
Lees meerIzapa se terugvoer
Dankie Johan vir jou terugvoer. Sal dit met die familie bespreek. Pam
Jaco D - Sep 2023
Algehele gradering
Stilbaai bly 'n ongelooflike dorp en Izapa is die perfekte plek om dit wat Stilbaai bied te geniet. Elkeen moet ten minste een keer daar gaan bly!
Izapa se terugvoer
Hi Jaco. Baie dankie dit word opreg waardeer. Pam
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom