Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Izapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Izapa is 'n heerlike selfsorg-strandkothuis met 'n asemrowende see-uitsig in Stilbaai-Wes. Dit is net 5 m vanaf die kuslyn en ideaal vir 'n rustige vakansie saam met familie of vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste en 2 yskas-vrieskaste. Die knus en sonnige leefarea spog met gemaklike dagbeddens en rusbanke.

Die kothuis het ook 'n voortuin met buitesitplek en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Izapa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Izapa
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Izapa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fad788933bac4f729e85bc97075547351f8b37c4f0600ba328addf9e8146a7f9bcb30e37f9b4a6a071ffe9757c154db1904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Skuitpad Road Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.385339529721 21.423382783467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem