Wavecrest Akkommodasie by Jacaranda | LekkeSlaap
+19

Jacaranda

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Jacaranda
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lesley D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well appointed, clean and enjoyable.

All we needed was available, access was great, clean and neat.

Gerrie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Sien sterre.

Romeo G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romeo G
Saam met vriende

Definitely a nice, peace and quiet place to stay.

It was very nice, safe, very safe area. The apartment was nice, neat and cosy. The shops nearby is spot on.

Sonia H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H
Gesin met tieners

We had a very good stay.

Very quiet with friendly people.

Colette P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette P
Gesin met klein kinders

Bly gerus.

Dankie aan die eienaars wat ekstra moeite gedoen het. Daar is alles wat jy nodig het om gemaklik vakansie te hou. Ons het heerlik gebly en kan die plekkie aanbeveel.

Jacaranda's terugvoer

Baie dankie Colette, ons waardeer jou terugvoer.

Groete,
Anthon en Julia-May

Jacaranda
Julius M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julius M
Gesin met tieners

The place was very pleasant.

Enjoyed my stay at Jacaranda very much, will most definitely go back there again in future. I suggest though that the bedding be changed regularly and the extra blankets checked for cleanness.

Jacaranda's terugvoer

Thank you for the feedback, Julius. Your comments were noted and communicated to the cleaning ladies.

Regards,
Anthon

Jacaranda
Magdalena R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Plek net soos geadverteer: netjies, veilige,rustig, naby mall en see. Absoluut plek vir lekker rus van liggaam en gees.

Jacaranda's terugvoer

Dankie vir terugvoer Magdalena, ons waardeer dit.
Groete

Jacaranda
Susan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly in Jacaranda.

Baie lekker vakansie plek in Jeffreysbaai. Jacaranda is baie lekker om in te bly.

Jacaranda's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Susan, ons waardeer dit opreg.

Jacaranda
Riaan H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Gesin met klein kinders

Gemaklik, skoon, alles beskikbaar.

Blyplek is waarde vir geld, lieflik ingerig!

Esmerelda P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmerelda P
Gesin met klein kinders

Lekker en ontspanne.

Verrassend groot met alles wat jy nodig het. Veilig.

Nolan E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolan E
Gesin met tieners

Dit was beslis meer as wat ons verwag het.

Dit was beslis meer as wat ons verwag het. Baie netjiese ruim verblyf met heelwat bederfies wat die verblyf baie aangenaam gemaak het. Sal beslis aanbeveel en self weer wil besoek.

Sonja S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Gesin met tieners

Fantastiese eenheid en baie veilig.

Waarde vir geld. Eenheid is baie netjies, kompleet met wasmasjien en tuimeldroër wat wasgoed vergemaklik. Naby aan winkelsentrums en ook naby genoeg aan strande. Baie veilig. Beste vakansie ooit.

Riaan H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Pragtige skoon eenheid. Alles wat jy nodig het in woonstel. Skoon, netjies, veilig.

Jaco O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Saam met vriende

Baie veilige en netjiese wooneenheid.

Sien sterre.

Jackie H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H
Gesin met tieners

Tweede huis in Jeffreysbaai.

Ons is ongelooflik tevrede met die verblyf in alle opsigte. Ons wou nie huistoe gaan nie. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tydjie in Jacaranda. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar met liefde bly.

Jacaranda's terugvoer

Baie dankie Jackie. Ons waardeer jou terugvoer.

Jacaranda
Fanie S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Gesin met tieners

Rium, goed toegerus, waarde vir geld.

Die akkommodasie was netjies, ruim, veilig en goed toegerus. Bied goeie waarde vir geld, insluitend DStv.

Jacaranda's terugvoer

Dankie Fanie, ek waardeer jou terugvoer.

Jacaranda
Llevona M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llevona M

Fantasties en die plek is baie veilig.

Ek geniet dit by Jakaranda. Was nou my 2de keer daar. Baie veilig en plek is netjies. Sal enige een aanbeveel om daarheen te gaan. Waarde vir jou geld.

Sakkie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B
Saam met vriende

Lekker gebly.

Baie netjies en gerieflik en sentraal geleë.

Lana H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana H
Saam met vriende

Huisie is baie goeie waarde vir geld.

Die plek is bietjie ver van alles, maar die huisie self is wonderlik.

Sandy D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy D
Saam met vriende

Second time at Jacaranda, and will be back next year.

Lovely stay for the second time. The shower just needs the head cleaned a bit, as the holes are blocked, other than that it is very comfortable. Will be back again next year. Thanks.

Madelein H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein H
Gesin met tieners

Voldoende.

Ek het gedink daar is 'n braai-area. Ons het eers die Sondag gesien die braaier is in 'n swartsak bo-op die kombuiskas. Maak dalk net 'n spesifieke nota daarvan.

Lundel B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lundel B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n "home away from home".

Dit was 'n wonderlike paar dae en ons sal weer Jacaranda bespreek.

Martie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Nie luuks nie maar, alles wat jy nodig het is daar en dis skoon en netjies.

Dit is maklik om see toe te ry en naby die winkels, maar jy gaan nie see toe stap nie. Dis redelik sentraal geleë.

Jacaranda's terugvoer

Dankie Martie. Ons waardeer jou terugvoering.

Jacaranda
Riaan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Ruim en goed toegerus.

Sal aanbeveel, is baie ruim en goed toegerus. Die eienaar is ook baie behulpsaam. Sal weer van die eenheid gebruik maak vir ons volgende wegbreek.

Jacaranda's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit.

Jacaranda
Marla P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marla P
Gesin met tieners

Absolutely great.

Thank you, team. We enjoyed our stay very much. The small little touches like tissues, towels, coffee, tea and even fresh milk, the small little braai and security. Well worth a visit and felt so at home. The kids loved it. Will highly recommend it to people we know. Great assistance from TravelGround when we arrived late. A bliss.

Pieter B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Lieflike woontsel geleë in 'n stil area. Gepas vir persone wat wil ontspan.

Jacaranda's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Pieter. Ons is bly dat julle die tyd geniet het.

Jacaranda
Charlene D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Ons beplan om weer terug te gaan. Baie kindervriendelik vir mense met klein kindertjies.

Jacaranda's terugvoer

Dankie vir die terugvoering Charlene. Ons waardeer dit opreg. Ons hoor graag weer van jou.

Jacaranda
Micaela B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Micaela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike tyd by Jacaranda.

Dit was fantasies. Die plek was baie netjies en snoesig. Ons het 'n probleem gehad met die hek met aankoms maar dit was regtig lekker.

Jacaranda's terugvoer

Baie dankie Michaela, ons waardeer die terugvoer.

Jacaranda
Theresa B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Gesin met klein kinders

Heerlik uitgerus.

Kompleks met baie vriendelike mense, kinders dadelik maats gemaak in die kompleks. Die woonstel is ook baie kindervriendelik. Ons was verras met die ekstra goedjies wat reeds daar was. Ons het heerlik gebly. Sal definitief in die toekoms weer daar gaan bly.

Jacaranda's terugvoer

Baie dankie Theresa, ons is bly julle het lekker gebly en waardeer die terugvoering!

Jacaranda
Andries C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Heerlike, bekostigbare verblyf met genoeg spasie en al die luukshede waaraan mens gewoond is by jou eie huis.

Ons het heerlik gerus in die ruim woonstel. Die wasmasjien was 'n bonus.

Jacaranda's terugvoer

Dankie Andries, ons waardeer terugvoer!

Jacaranda
Valerie P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie P
Gesin met tieners

Puik diens!

Die diens was puik.

Jacaranda's terugvoer

Beste Tommie en Valerie,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Jacaranda
Jean D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf, amper soos by jou eie huis.

Ons sal Jacaranda aanbeveel vir verblyf by die see naby Fountain Mall. Dis bietjie ver van die see af, maar nogsteeds lekker.

Fanus R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus R
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.

Lizanne P - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne P
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Jacaranda is absoluut waarde vir geld en het alles wat jy nodig het en nog meer. Ek was baie verbaas met al die ekstras wat in die woonstel was. Die pad is so bietjie lawaaierig asook die mense wat by die kafee oorkant die pad is en veiligheid kan dalk bietjie opgeskerp word, maar ons het ons tyd daar vreeslik geniet en sal dit definitief aanbeveel.

Werner W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Pragtige woonstel. Netjies skoon en gerieflik.

Met ons aankoms het ons 'n vreeslike oulike plekkie gevind, wat goed onderhou word en pragtig skoon was. Daar is 'n winkeltjie vir die nodigste, soos brood en melk, net oorkant die pad. Alhoewel dit so entjie van die see af is, was dit meer as die moeite werd teen 'n baie redelike prys. Veiligheid kan so bietjie opgeskerp word, veral wat toegang van die straat se kant aanbetref. Sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende en familie .

Jolandi M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi M
Saam met vriende

Heerlike verblyf, woonstel is netjies en toegerus met alles wat nodig is.

Baie dankie aan die eienaars van Jacaranda, ons het so tuis gevoel. Rustige area en goed toegerus met alles wat nodig is. Sal beslis volgende jaar weer `n draai maak in Jeffreysbaai en by hulle akkommodasie bespreek.

Louise R - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise R
Gesin met tieners

Ideaal vir mense op soek na oornagplek.

Baie mooi skoon en ons was so bly oor die suiker en koffie. Dis net jammer ons moes die eienaar 03:30 bel omdat die hek se nommer nie gewerk het nie, maar hy was baie behulpsaam en het ook later met ons opgevolg.

Riaan P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan P
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Ek sal beslis weer by Jacaranda bly.

Sandy D - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy D
Saam met vriende

We were very happy with the accommodation.

Very happy with everything except when we got there the number we were give to open the gate was incorrect.

Danelle K - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle K
Gesin met klein kinders

Geen probleme nie en almal was baie behulpsaam.

Alles was wonderlik. Dit was egter baie moeilik om die plek te kry en ek sal beter aanwysings voorstel. Miskien GPS-koördinate.

Lee-anne B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie veilig. Skoon en alles wat jy nodig kan hê. Awesome!

Alron V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alron V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed toegerus.

Geleë oorkant winkel. Tydens die naweek het besope mense groot lawaai en bakleiery veroorsaak. Geen privaatheid buite tussen eenhede. Die braaigerief kan ook beter.

Mandie S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S

Goed ingerigte woonstel wat gerieflike verblyf verseker.

Sal definitief weer van die gerieflike verblyf gebruik maak.

Ronel V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het byderhand.

Elize W - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W
Gesin met tieners

Ons sal weer daar bly as ons as gesin in Jeffreysbaai gaan vakansie hou!

Jakaranda is nogal ver van die strand af, maar naby die inkopiesentrum. 'n Goeie plek om te oorweeg as jy ook ander dinge wil doen en nie net langs die see wil lê nie. Vriendelike eienaars wat ekstras insit in die woonstel vir huurders. Baie dankie aan Anthon en Julie Meyer vir heerlike verblyf. Ons moes strand toe ry, want dis effens ver om te stap met handdoeke en sambrele ens. Die woonstel is egter goed toegerus en die sjokolade en skoonmaak goed sowel as toegeruste badkamer was 'n lekker bonus.

Cecil J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil J
Gesin met klein kinders

Dit was 'n lieflike tyd wat die gesin terdeë geniet het.

Jacaranda is 'n veilige en goeie blyplek met 'n sentrum naby geleë. Bure was vriendelik en behulpsaam. 'n Rustige atmosfeer waar ons goed uitgerus het.

Luna F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luna F
Saam met vriende

Baie skoon, netjies en gerieflik.

Baie gerieflik. Baie behulpsaam en vriendelike diens.

Belinda V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Fantasties, skoon, netjies en maklik om te kry.

Dit was die skoonste en mooiste selfsorgeenheid waarin ons al geby het. Julie het seker gemaak dat ons die plekkie maklik kry en hulle is regtig besorg oor gaste. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Wessel R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel R
Gesin met tieners

Fantasties!

Die verblyf is absolute waarde vir geld.

Rudi S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly, en alles wat jy benodig is byderhand!

Baie bekostigbaar en waarde vir geld. Ten volle toegerus met alles wat jy benodig! Puik en vriendelike diens. Ons sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak!

Spencer R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Spencer R
Gesin met klein kinders

Excellent service and accomodation!

Lovely townhouse, value for money, spacious and clean. Only the moth balls in the cupboards was to much for me, because the smell remains in everything.

Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holly-straat, Wave Crest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2M5YTUxLWZmYTMtNDM4Ny1hMWY4LTFjM2RhZDhiZDBmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) 51 5 1 5 Holly Street Wave Crest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023488156298 24.911047441
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za