LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jacqui's Place | LekkeSlaap
+19

Jacqui's Place

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remusstraat 1, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Jacqui's Place is 'n privaat huis in Rome Glen, 'n stil, rustige buurt on Somerset-Wes wat op die Helderberg uitkyk.

Die eenheid is op die eienaar se erf en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort en -bad en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-stort. Die kamers het elk tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met DStv en Netflix, asook gratis WiFi.

Gaste kan gerus die swembadjie en braaigeriewe in die hooftuin gebruik. Die parkeerplek is veilig en die perseel is volledig omhein en werk met afstandbeheer-toegang.

Daar is goeie restaurante, kroeë en wegneemeetplekke naby die instansie. Jacqui's Place is net 1,1 km vanaf 'n klein winkelsentrum, 1,8 km van die Vergelegen Hospitaal en 6 km van Somerset Mall af.

Slaapplek

’n Bespreking by Jacqui's Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Jacqui's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Remusstraat 1, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jacqui's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remusstraat 1, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjFJscM4xzgBgAGZu72qeDTtSK9x6lyjpGP8KPwLTRuICUbZlXy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 1 Remus Street Rome Glen 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.09045665538 18.869717317791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!