Jakkalswater Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jakkalswater is 'n pragtige ekovriendelike gasteplaas naby Springbok. Dié plaas is 'n nuwe ontwikkeling langs 'n ou gholfbaan. Hiér is 8 chalets tussen die veldblomme.

Elke chalet is smaakvol versier en linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en ontbyt is beskikbaar.

Jakkalswater gebruik net sonkrag en gas. Tussen 22:00 en 06:00 kan jy lampe en kerse gebruik wat voorsien word. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar.

Dis verbode om die diere te voer. Jy kan wel die plaasdiere dophou en sommige voer.

Doendinge en geriewe sluit voetslaan, 4x4-roetes en die natuurskoon in.

Jakkalswater is oortrek met lieflike veldblomme in die laatwinter en lente.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jakkalswater Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za