+151
Selfsorg in Springbok

Jakkalswater Gasteplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 31 Dec 2025 tot 29 Jan 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 31 Dec 2025 tot 29 Jan 2026.
Prys sluit in
Premium-gesinskamer (stort)
Selfsorg
Standaard-gesinskamer (bad)
Selfsorg
Standaard-gesinskamer met 'n stort
Selfsorg
Premium Gesinskamer 5 met 'n en suite-badkamer met 'n stort
Selfsorg
Huisreëls

Jakkalswater Gasteplaas is hulle heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk. Daar is 'n sonkragstelsel en die verblyf het gasstowe en -geisers.
'n Boorgat voorsien suiwer Namakwalandse, ondergrondse varswater.
Hout en vuuraanstekers is by ontvangs te koop.
Let dat troeteldiere slegs toegelaat word indien reëlings vooraf getref is. Kontak asb. die eienaar om te reël.
Die grondpad na die gasteplaas se hek is 150 m.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Nababeep Road, Nababeep, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 58 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3baa05fc004b9bdc679ef6fae05b75b6ef3bbf0fec59ee545f4a3b311cb1a3e6ea91b73befac3ae03c26b8983167196aee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 Nababeep Road Nababeep 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.617320143867 17.803175747394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang