LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jakkalswater Gasteplaas | LekkeSlaap
+84

Jakkalswater Gasteplaas

127 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 127 resensies vir Jakkalswater Gasteplaas
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Franz R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en luuks.

Die akkommodasie was bo verwagting luuks, definitief waarde vir geld of dit nou vir een nag of langer is.

Willy S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit was neat and clean and suited our needs as overnight travellers.

We will never forget the enormous granite boulders situated on the farm one and on the slopes of the "koppie" and the landscape views.

Franci G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franci G
Enkelreisiger

Rustig, veilig en 'n pragtige omgewing.

Die bestuur is besig met opgradering, opknapping, bou- en herstelwerk aan die geboue. Sodra al die kamers en badkamers hernu is, sal dit werklik 'n spogplek wees. Die ligging is uitstekend vir blomkykers. Die bestuurderes, Amanda, is gasvry, vriendelik en sal haar bes doen om in jou behoeftes te voorsien.

Michelle D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Gesin met tieners

Neat cosy venue - good for an overnight stay.

On the positive: Jakkalswater Guesthouse is a very neat and well kept guesthouse. The owner is super helpful and goes out of her way to assist you. The setting is lovely. On the negative: All 4 of us were attacked by mosquitos during the night (April) as there is no air conditioners in the room so we had left our windows open. Also one request to the owner - the units are very close to each other so privacy is an issue which means when you braai you braai right next to your neighbour (there are no divisions). In our instance there were lots of empty units that night - so my request would be to spread the guests further apart so guests have some privacy.

Mario O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Verskriklike mooi plek, sal weer daar bly.

Mienie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Amanda het ons ontvang. Baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plek teen die berg. Baie besonders. Sal definitief weer daar oornag.

Carel K - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oornag.

Stil gerieflik en gemaklik.

Jacques V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Great place to stay. Will definitely go back.

It was a pleasant stay.

Dune E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dune E
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier.

Baie mooi, pragtige wëreld.

Luzane V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzane V
Gesin met tieners

Vinnige oornag rus, pragtige area.

Die oord is besig met bouwerk, was dus bietjie stowwerig en die badkamer het bietjie tlc nodig, maar verder was dit pragtig!

Marthie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plek om weg te kom van alles af.

Harold B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en goed toegerus

Sal uitstekende oornag fasiliteit wees sodra ontwikkeling voltooi is

André V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area

Het heerlik gebly by Jakkalswater Gasteplaas. Het die stilte ook baie geniet

Patrick B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B
Saam met vriende

Enjoyable.

Enjoyable stay all along.

Dennis V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rustige bestemming met pragtige uitsig in die blomtyd.

Kamer het bietjie aandag nodig met krane in die kombuis en badkamer wat los was.

Glynis B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and relaxing

An incredible position set against slabs of sandstone. Close enough to Springbok for supplies but a beautiful rustic country retreat. Highly recommend the location. Very helpful and friendly.

Ray H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ray H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige natuur. Verblyfplek netjies.

Sou gehou het van 'n lekker plaasontbyt.

Jessie C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis.

Ons is baie welkom laat voel, kamer was baie gerieflik en dit was 'n pragtige uitsig.

Christo V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Pragtige natuur, ruim en netjiese fasiliteite.

Behulpsame gasvrou, aangename en ruim kamers met kombuis- en badkamergeriewe. Rustige omgewing.

Sarieta V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta V
Gesin met tieners

Baie rustig en stil omgewing. Het ten alle tye veilig gevoel.

Baie vriendelike personeel saam met tannie Amanda.

Marietjie T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie T
Saam met vriende

Fantasties, hoogs aanbevole.

Pragtige ligging, vriendelike personeel, skoon, netjies, 'n moet stop vir elke reisiger.

Herman F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met vriende

Pragtige plek.

Het kuier en gesels van eienaar waardeer. Amanda was baie behulpsaam.

Maja S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek.

Goeie slaapplek en baie mooi en netjies. Het dit baie geniet en alles wat benodig is was daar.

Danie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rutige plaas-verblyf, heeltemal weg van enige stadsgewoel.

Lekker plek met eie staproete. Wooneenheid lekker groot, maar kan doen met meer kombuistoerusting (bv. toaster, mikrogolfoond). Daar is beslis 'n tekort aan pakplek in die badkamer (bv. plek om jou klere neer te sit wanneer stort gebruik word).

Christo V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Goed geleë, aan te beveel.

Elna V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike kuier.

Pragtige plaas en blyplek. Daar is geen TV of mikrogolf nie, maar wel braaigeriewe op 'n heerlike stoep.

Tolla G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met 'n mooi uitsig.

Vir ontspanning is dit die plek. Alle geriewe is daar. Pragtige berguitsig.

Suzette H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette H
Gesin met tieners

Dit was onvergeetlik!

Dit was baie lekker! Ten spyte van die hitte was die kamer so lekker koel. Tannie Amanda was baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam! Ons sal verseker weer daar bespreek as ons in daardie area is.

Bert K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek was mooi skoon, alles wat nodig is, is daar, alles werk wat moet werk.

Anne K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons eenheid nie na wense, ander eenhede is tops.

Geen hangplek vir klere of rakke, geen bedkassies, gasgeyser oneffektief, beperkte kombuisgeriewe.

Gerrit M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier en diens was puik.

Plek was baie mooi en gesellig veral met die braaiplek. Ons het heerlik gebraai. Ons het dit baie geniet.

Tiaan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Gesellige, rustige en skoon plekkie.

Heather H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the scenery and our short stay.

Jakkalswater had everything we needed. Rooms were well cool and pleasant. Staff looked after us well.

Heloise S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende views.

Het hier die son sien sak en dit was so stil dat ek die veld kon hoor.

Jan S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag daar deurgebring.

Pragtige omgewing. Slaapgeriewe skoon en voldoende. Kombuiskraan heeltemal los. Stortwater werk met gas en is moeilik kontroleerbaar - of tye warm of te koud.

Lucius K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lucius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome uitsig.

Ons was aangenaam verras oor die plek. Kan nie beter sterre sien nie. Amanda was baie behulpsaam en vriendelik.

Eddie V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Tekorte: yskas, braaiplek, spieël, buitenste tafel. Maar dis was baie aangenaam.

Debra R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful, natural space blending beautifully with the landscape. Off-the-grid and eco-friendly.

What a wonderful stay in a convenient and beautiful location nestled on a stone koppie, with natural gardens that blend in with the surrounds. The room was ample and comfortable with a well appointed patio and braai area and our host Amanda was most accommodating. What a delight to find an eco-friendly and off-the-grid facility of this calibre.

Sophia K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sophia K

Jakkalswater is duur vir 1-ster verblyf en teleurstellend en nie geskik vir meer as 1 nag se oorslaap nie.

Ons is teleurgesteld en was onder 'n wanindruk oor Jakkalswater se geriewe en is spyt ons het 4 nagte daar deurgebring. Jakkalswater se advertensie wys 'n eettafel met genoeg stoele, gemakstoele, mikrogolfoond, en 'n kopstuk bo die dubbelbed in die eenheid. Daar was geen van hierdie geriewe teenwoordig in ons eenheid nie; wel gemakstoel vir 2 persone. Die eenheid is koud en onpersoonlik en jy besef eers met aankoms daar is geen privaatheid of afskorting nie en die stort/toilet het geen deur nie - slegs 'n gordyn voor! Die kombuiskaste se deure hang los aan die skarniere en benodig aandag, en daar is geen rak in die kas nie - eetgerei staan op vloerhoogte! Daar is geen beskikbare bêreplek vir kruideniersware nie. Ons moes 'n gloeilamp vir die bedlamp, ekstra komberse en toiletpapier versoek. Ons voel dat indien 6-8 persone hier oornag is Jakkalswater gelykstaande aan backpackers standaarde.

Chrissi S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Versteekte Namakwalandse juweel.

Ons is so bly dat ons hierdie pragtige plek opgespoor het terwyl ons vir 'n oornagverblyf gesoek het. Die omgewing is pragtig met groot rotse en vetplante. Die akkommodasie is skoon en funksioneel. Ons was warm en knus op 'n baie koue nag.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Hidden Namaqualand gem.

We are so happy we stumbled upon this beautiful place while looking for a over-nighter. The area is beautiful with huge rocks and succulents. The accommodation is clean and functional. We were warm and cozy on a very cold night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pierre J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan verwagting.

Ons was baie vriendelik ontvang. Ons was in 'n houthuisie bespreek, maar dit het gereën met ons aankoms en dit was baie koud. Die ontvangsdame het ons op eie inisiatief en sonder ekstra koste verskuif na 'n eenheid met krag en 'n afdak sodat ons nog steeds kon braai soos ons beplan het. Ons het dit opreg waardeer.

David C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, veilig en gemaklik.

Die rustigheid laatmiddag aan die voet van die rots-berg na die dag op die pad, was vir ons uitstaande.

Michiel D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike natuurskoon maar baie klein jakkalsies.

Die ligging van die gasteplaas fantasties en asemrowend. Die verblyf kort aandag. Alhoewel nog besig om aan te bou en te verbeter kort die kamer heelwat opgradering. Was baie warm en moes met oop vensters slaap maar die muskiete het ons toe behoorlik bygedam. Krag kom slegs van sonpanele af so ek glo lugversorging buite die kwessie. Waaiers is 'n noodsaaklikheid en siwwe voor venster broodnodig. Kombuisgeriewe kon beter uitgelê word, nie prakties om alle eetgerei op jou knieë onder die wasbak uit te haal nie. Liggies baie flou, kan gerus bedkassies en ligte by beddens aanbring.

Annatjie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed ontvang, ruim kamer, genoeg slaapplek vir 4.

Kamer is lekker ruim met slaapplek vir 4. Baie goed toegerus.

Andre D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie afgeleef en het aandag nodig.

Pragtige ligging met groot potential. Die plek is baie afgeleef en het baie aandag en opgradering nodig. Sal 'n pragtige plek wees as dit in plek is.

Wendy F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

You get as advertised, do not expect to arrive and find freely available electricity.

I loved the place and it was as advertised, so to all the posts I read before booking, read properly. You know what you are getting and in my opinion they deliver accordingly!

Corne D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging.

Alles was netjies. Die enigste negatiewe punt is dat die eetgerei en breekgoed nie regtig baie op standaard is nie. Verder was alles vir ons baie lekker.

Jenny B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B
Gesin met tieners

Aangenaam, 'n luukse bederf vir gewoonte kampeerders.

Mooi ligging, naby natuur.

Marlize G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize G
Saam met vriende

Pragtige plek in die berge.

Alles was baie netjies en skoon. Kan dalk net seker maak dat alles werk voor jy inklok, bv. badkamerlig en bedlampie het nie gewerk nie. Vriendelik ontvang. Heerlike ontbyt!

Cobus C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi kamers en mooi gemeubileer.

Baie mooi omgewings vriendelike plaas en heerlike oorslaap of oorbly vir 'n paar dae terwyl op toer is.

Jan N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en kalmte teen die voet van 'n pragtige rotskoppie - 'n ware oase in 'n dorsland.

Hierdie is 'n plek waar 'n mens werklik stilte en vars lug kan adem. Die barre natuur met sy rotskoppe en ryk plantlewe maak dit die ideale plek om 'n dag of twee te vertoef. Amanda is 'n ware gasvrou en die eenheid is netjies met alles wat nodig is vir 'n selfsorgeenheid.

Eugene B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B
Enkelreisiger

Heerlik oornag hier!

Die persoonlike diens wat ek hier ontvang het, het my kort verblyf daar 'n plesier gemaak.

Fantie L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fantie L
Saam met vriende

Pragtige natuurtonele. Kan dink dat na goeie reën die blomme asemrowend moet wees.

Ons het lekker gebly en die beddens was baie gerieflik en skoon, maar voel dat die eetgerei baie karig was. Daar was bv. nie 'n skerp mes vir groente nie. Stoeltjies is ook maar ongemaklik.

Jill S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jill S
Saam met vriende

Lovely setting. Room wonderfully spacious.

The setting was lovely - private and quiet. The room was very spacious and the beds comfortable. However, the bathrooms need a revamp: loo did not flush properly and hot water ran out.

Marius B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Uitstekend.

Wat 'n aangename ervaring om weereens hier tuis te gaan. Vir die eerste keer in die kamers gebly en was ons aangenaam verras met die plek. Ons was 'n groep wat saam een nag daar oorgslaap het. Baie dankie vir al die moeite wat gedoen is om ons in staat te stel om as 'n groep te braai die aand met wit tafeldoek en al. Ek sal enige persoon met die grootste vrymoedigheid aanbeveel om daar te oornag.

Jasper M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M
Gesin met tieners

Heerlike rustige plek.

Baie aangename plek en rustig. Alles wat benodig is. Amanda se ontvangs was baie hartlik en het die verblyf so aangenaam as moontlik vir ons gemaak. Sal die plek aanbeveel. Dankie Amanda.

Licarmi S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Licarmi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Muskiete en elektrisiteit is 'n groot probleem.

Muskiete was 'n groot probleem en daar was geen lugversorgers. Ons moet self gaan waaiers koop het en toe bly die krag trip. Net die laaste aand van die 3 aande kon ons lekker slaap.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag Licarmi

Baie dankie vir jul terugvoer. Dit word altyd baie waardeer. Ek is regtig jammer dat jul 'n waaier gaan koop het. Daar is mist fans wat veronderstel is om in die kamers te wees. Ek sal dit opvolg en vra groot omverskoning. Die rede vir die trip van die krag, is daar was 'n voertuig se vrieskas ingeplak by ons kragpunt en ons was nie daarvan bewus nie. Aangesien ons op sonkrag werk is ons stelsel uitgewerk vir ons opset en nie dat daar vrieskaste kan ingeplak word van voertuie. Jammer hiervoor.

Ons het selfs onkoste aangegaan om die krag wat aanhoudend getrip het, na te gaan. Min wetend dat daar eintlik aan die gang is, aangesien die lead deur die kamervenster geneem is.

Geniet 'n wonderlike 2017 en mag ons jul weer eendag met ope arms ontvang en vir jul ons beste kan gee,

Liana

Jakkalswater Gasteplaas
Andre N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflike uitsig.

Ons het ons twee nagte verblyf baie geniet. Ligging was goed vir die omliggende plekke wat ons wou besoek.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag Andre

Baie dankie vir die terugvoer. Dit word altyd waardeer en ons wil graag ons gaste gelukkig sien en hul met ope arms weer ontvang.

Geniet 2017 en mag dit 'n onvergeetlike jaar wees.

Vriendelike groete

liana

Jakkalswater Gasteplaas
Pieter S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter S
Saam met vriende

Baie mooi omgewing en opset. Uitvoering net nie goed nie.

Kamer het na iets baie vreemds geruik. Breekware en eetgerei was nie mooi skoon gewas nie. Daar was geen water die oggend toe ons wakker word nie. Krag het deur die aand afgegaan as iemand 'n mikrogolf aansit.

Ria G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria G

Teleurstellende ervaring.

Verblyf te duur as dit vergelyk word met soortgelyke oornaggeriewe. Toerusting uiters basies en die rusbank, kleedjies op tafels ens. regtig nie skoon nie. Slegs 'n gordyn wat die badkamer skei van die res van die kamer is baie ongemaklik en bied min privaatheid. Die verblyf skep die indruk dat dit onvoltooid is m.b.t. verfwerk en binnenshuise versiering.

Dolf D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dolf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing billike prys, maar verblyf kort afronding.

Baie gasvrye en vriendelike mense.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit. Ons is reeds besig met die opknapping na die rowwe jaar. Volgende keer wanneer jul weer jul skoene uitskop by ons, kan jul dit geniet met 'n lekker koppie koffie op die stoepie.

Mooi dag vir jul.

Jakkalswater Gasteplaas
Petro D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige verblyf.

Aangenaam verras met verblyf in die pragtige natuurskoon. Diens baie goed. Ontbyt van hoogstaande gehalte. Kamers is skoon en netjies. Dankie vir u vriendelike ontvangs.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit is altyd vir ons baie aangenaam as ons gaste saam met ons die mooi geniet van Bo.
Ons vertrou dat ons in die toekoms weer die voorreg sal geniet om jul te ontvang.
Vriendelike groete

Jakkalswater Gasteplaas
Danie B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

Brood vir die siel.

Die omgewing, diens en verblyf is uitstekend.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag Danie
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit is baie kosbaar en teken ons dit in ons harte op vir wanneer ons op die stoep sit en die mooi van ons gaste geniet.
Geseënde dag vir jul. Ons sien uit om jul weer in die toekoms te ontvang.

Jakkalswater Gasteplaas
Maurizio Z - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurizio Z

Wonderful place and people.

Amanda has been very helpful and kind.

Adele S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and serene.

A beautiful and peaceful place. Will go again but for longer.

Marthie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met pragtige uitsigte. Goed geleë om omliggende plekke te besoek.

Verblyf het binneversiering nodig. Badkamer het nie plek vir toiletsakkie om neer te sit vir stort. Verblyf was goed met die rustigheid wat 'n reisiger nodig het.

Venessa V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Gesin met klein kinders

Netjies, prakties en veilig.

Na 'n lang pad was dit die moeite werd om oor te slaap by so mooi skoon, veilige gastehuis. Die ligging is perfek die mense is gaaf, kamers ruim en net genoeg vir wat jy nodig het. Lieflike plek met pragtige uitsit. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons wens is dat elkeen wat Jakkalswater besoek die rustigheid sal geniet en geseënd sal wees met ons mooi wat ons ontvang het van Ons Hemelse Vader.

Ons sien uit om jul weer te ontvang.

Jakkalswater Gasteplaas
Riana S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Baie netjies! Sal weer daar gaan bly!

Werner B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B
Gesin met klein kinders

Baie rustig met pragtige omgewing.

Baie rustig en baie mooi omgewing.

Nodeane W - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nodeane W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Mense was baie vriendelik en dit is so mooi daar.

Hanlie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Gesin met tieners

Relaxing and clean.

Jakkalswater is a quiet and clean place to stay over after a long drive. The service is excellent and the rooms is functional and clean. Hot water for the shower was a pleasant experience. Two things that was concerning was that the windows are not burglar proof and you have to open the windows at night for there are no fans. Although it appears to be quite safe there for the times we are living in we also are concerned with safety! All and all I will definitely visit again and recommend Jakkalswater to friends and family!

Petra S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fenomenaal en baie gasvry.

Ek sal dit definitief aanbeveel om daar te oornag. Dis asof die atmosfeer jou soveel nader bring aan die natuur en kan jy God se skepping bewonder.

Michelle R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend: 'n wegbreek tussen niks en nêrens.

Amanda was fantasties. Ons het so bietjie meer as 4600 km getoer Desember 2015 met ons BMW 1600GTL en kon ongelukkig nie nog 'n stukkie op die motorfiets laai nie. Amanda het aangebied om vir ons 'n paar goedjies te kry om te braai. Ons het soos konings geëet. Amanda se teenwoordigheid en hulp was uitstekend. Sy stap sowaar die ekstra myl. Dankie Amanda dat jy ons verblyf so gerieflik gemaak het. Julle plek is baie spesiaal. Sien julle weer in die blomseisoen.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Amanda is regtig 'n engel uit die hemel en was haar ekstra myl nog nooit moeite vir haar.

So bly jul het jul verblyf geniet. Ons probeer regtig om aan elkeen 'n stukkie van ons hemel op aarde te gee om saam te neem. Dit is altyd net 'n voorreg om deel van mense se lewens te wees met wie jy mooi herhinderings kan deel en wie ook jou lewe verryk.

Geseende jaar vir jul.

Liana

Jakkalswater Gasteplaas
Elsa M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ontdekking in Suid-Afrika.

Ek kan net sê die plekkie is 'n juweel. As jy wil ontspan en jy was nog nooit in die Wes-Kaap nie, gaan na hierdie plekkie. Die feit dat jy nie eers 'n TV of selfoonontvangs mis nie is 'n groot pluspunt. Die dame wat ons ontvang het het selfs die plekkie se vensters oopgemaak om dit af te laat koel. Die omgewing is mooi, al is daar byna geen bome. Daar is iets spesiaals aan die plek. Die enigste ding wat ek graag LekkeSlaap wil vra is om die aanwysings na die plek 'n bietjie te hersien. Dit wat julle na ons ge-pos het was baie onduidelik en het ons 1 uur langer laat ry omdat dit vat ons in die epos gekry het glad nie die regte aanwysings is nie. Ons het gelukkig toe nog sellfoon ontvangs gehad en kon vir hulle Facebook pagina die regte pad vind.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie more

Baie dankie Elsa vir jul terugvoer. So bly jul kon die mooi met ons deel van ons omgewing. Ek sal onmiddelik werk maak van die aanwysings. Ek is net so versigtig om die GPS aanwysings te gee, want dit neem jou met 'n grondpad na ons en gelukkig het ons die voorreg van 'n teerpad.

'n Geseende jaar vir jul en ons vertrou dat ons jul weer in die toekoms sal kan ontvang.

Liana

Jakkalswater Gasteplaas
Nico V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico V
Gesin met tieners

Gerieflik en asemrowend.

Die kamers is baie basies, maar groot en gerieflik. Dit sal nog beter wees as die badkamer 'n deur kan hê instede van net 'n gordyn. Die onvoltooide kamers doen afbreek aan die algemene netheid van die plek. Die uitsig op die berge is asemrowend.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag Nico,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ja, dis my stukkie hemel op aarde. Ek sou baie graag ook die onvoltooide kamers wou klaar maak. Ongelukkig weens onvoorsiene omstandighede was dit tot op hede nie moontlik nie. Het net hieruit geleer dat God Sy eie tyd en planne het. Daarom is elke gas geseën met Sy tuin en ons gee 'n stukkie van onsself met ontvangs.

Mooi 2016 vir jul as gesin.

Jakkalswater Gasteplaas
Alida L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag by die gasteplaas.

Mooi, netjiese plek met vriendelike ontvangs. Die prys in ag genome, behoort daar minstens melk in die yskas te wees vir koffie, nie net verromer nie, asook ontbytgaan vir 'n ligte ontbyt.

Karin S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karin S
Saam met vriende

Baie goed geleë, veral in blommetyd.

Die gasteplaas is pragtig geleë met die berg as agtergrond. Selfsorg-eenheid baie mooi, maar slaapplek vir 6 is misleidend, daar is een dubbelbed en twee enkelbeddens. Ons moes nog ekstra verblyf betaal aangesien die eenheid meer vir 'n gesin bedoel is. Geen haardroër mag gebruik word nie, die stort het nie 'n gordyn nie en daar is geen verhitting vir die koue winter nie. Ten spyte hiervan was die verblyf aangenaam en die personeel vriendelik.

Kruger V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kruger V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die kamers is lekker groot en goed ingerig. Die plek kort nog werk, maar sal goed wees as alles klaar is.

Alta J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta J

Ons was teleurgesteld met die verblyf op Jakkalswater.

Beddegoed was nie skoon nie, moes trek vanaf een kamer na 'n ander omdat yskas nie gewerk het nie.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie more Alta. Ons kry baie komplimente oor ons skoon kamers en goeie gehalte beddens asook linne. Ek volg dit onmiddelik op. Jammer daaroor.

Soos jy sekerlik weet, is ek ongelukkig nie in beheer van wanneer toestelle net op n dag besluit om nie te werk. Ons yskaste in die kamers is permanent aan en was my personeel veronderstel om dit vroegtydig agter te kom. Die yskas is dieselfde dag herstel, dit was 'n los draad in die plug.

Ek glo dat u wel iets mooi ook met u kon saamneem van Jakkalswater en ontvang u graag weer in die toekoms in n netjiese skoon eenheid.

Vriendelike groete
Liana

Jakkalswater Gasteplaas
Wilma K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruimte vir verbetering!

Die verblyf was redelik, maar die algemene indruk van die plaas en veral die kampeerarea en terrein om die chalets is dat dit onklaar en onversorg is. Sommige van die kamers het onopgemaakte beddens gehad, en dit skep nie 'n rustige en welkome atmosfeer nie. Daar was geen handewasseep of gastesepies in die badkamer nie. Die plaas is pragtig en goed geleë en ons sou graag meer van die plaas wou sien. Min inligting oor die omgewing is beskikbaar.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Hi Wilma

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek wil net graag jou inlig dat jul net na die Quest by ons arriveer het. Daar was vir 9 dae tussen meer as 200 mense wat daar gebly en gehardloop het en het hul net vertrek. Om 'n hele gastehuis goed skoon te maak en alle beddens klaar te kry voor die nuwe gaste arriveer is nie maklik nie. Die beddegoed moes alles gewas en geruil word terwyl almal soos een man vertrek die dag van jul aankoms.

Jammer vir u indruk en ons vertrou dat ons weer die voorreg sal geniet om jul te ontvang. Ons probeer dus ook om ons pryse aan te pas omdat alle eenhede nie klaar is in die teenoorstaande blok nie. Dus is ons pryse nie vergelykbaar met die res van ons omgewing nie.

Vriendelike groete

Liana

Jakkalswater Gasteplaas
Peter P - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gemiddelde blyplek met basiese geriewe.

Aangename verblyf met nodige geriewe voorsien, hoewel beperk, soos badkamer en skottelgoed. Daar was lastige probleme met die nuwe bestuur.

Hans W - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hans W
Saam met vriende

Verblyf nie op dieselfde standaard as die ander plekke waar ons gebly het op vakansie nie.

Deure van die eenhede kon nie gesluit word nie. Gasgeiser in die een eenheid het nie behoorlik gewerk nie. Daar was nie 'n spieël in een van die eenhede nie. Daar was twee enkelbeddens in die eenhede, maar net dubbelbedlakens en -komberse is verskaf.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Goeie dag Hans,

Dankie vir u terugvoer. Ek het u telefonies ingelig dat ons slegs akkommodasie beskikbaar gehad het in die goedkoper eenhede. Dit is by verre nie op dieselfde standaard as die chalets nie.

Vriendelike groete,
Liana

Jakkalswater Gasteplaas
Rinus V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, dog twee aanbevelings.

Vervang die gordyn tussen slaapkamer en badkamer met 'n deur. 'n Mens benodig privaatheid wanneer jy gebruik gemaak word van toilet. Tweedens: Bedlampies is 'n noodsaaklikheid. Andersins was ons tevrede.

Jakkalswater Gasteplaas's terugvoer

Hi Rinus
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit word waardeer en ons sal aandag skenk aan jul voorstel.
Alles wat mooi is en dankie vir die kuier.

Jakkalswater Gasteplaas
Willem V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en ontvangs was baie behulpsaam.

Kamers ruim en netjies, maar die beperkte elektrisiteit en gaswaterverwarmers kan probleme skep vir stadsjapies.

Frik S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie om te gaan rus.

Skoon kamers en vriendelike gasvrouens. Ons sal weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Linda V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker met 'n baie goeie ligging.

Jakkalswater Gasteplaas het 'n lekker wegbreekvakansie vir ons geskep. Die diens was baie goed en die ligging uitstekend. Ek sou hierdie gasteplaas voorwaar vir enigiemand aanbeveel wat wil wegkom uit die stad en weer hulself wil vind. Dit was baie lekker en is lekker sentraal geleë om die hele Noord-Kaap te besigtig.

El-rina Fouche F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
El-rina Fouche F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en aangename verblyf.

Baie vriendelik ontvangs. Die personeel is baie vriendelik. Etes was baie aangenaam. Die ligging is uitstekend en baie rustig. Sal enige iemand aanbeveel om gerus by Jakkalswater oor te bly.

Willem C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Besigheidsreis

Very nice place to stay.

Overall a very nice venue, the only drawback is that they have limited electricity, so heating is sparse when it's cold.

Hester L - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hester L

Baie moet verbeter.

Daar is ongelukkig nog baie dinge wat moet verbeter, voor dit regtig aangenaam kan wees. Die omgewing en ligging is baie goed. Die tuin en die omgewing is mooi, maar daar is baie verbetering nodig by die skoonmaak van kamers. Die plekkie het nog baie afronding nodig, wat 'n blyplek regtig lekker maak is soms in die details.

Lizette M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Saam met vriende

Skoon, gerieflik en billike tariewe.

Baie vriendelike ontvangs. Kamers en geriewe in uitstekende toestand. Heerlike ontbyt! Sal van nou af altyd daar tuisgaan.

Hannamarie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannamarie B

Oornagverblyf.

Pragtige omgewing, gerieflike kamers, uitstekende verblyf en ons is gasvry ontvang. Ongelukkig het die etes nie gerealiseer nie, en moes ons terugry Springbok toe om iets vir aandete te gaan koop. Die eienaar is besig met opgradering en ons glo binnekort sal alles weer in orde wees.

Piet D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Enkelreisiger

Baie rustig!

Kan regtig aanbeveel, diens was baie goed.

Emi W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emi W
Saam met vriende

Warm.

Hulle gebruik sonkrag. Dit is seker hoekom daar geen waaiers of lugversorging was nie. Die eerste 3 dae was ongerieflik warm. Die ander nag se verblyf was in n ander kamer wat effens koeler was. Ek het nie gemaklik gevoel nie en ek los nie 'n venster oop sonder diefwering nie, ons kom van Gauteng af. Die kamers self is ruim en gerieflik. Corine is baie vriendelik en hulpvaardig.

Hugo V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Enkelreisiger

Great location and environment, good service

Great location and environment, good service.

Stella F - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, net jammer daar is nie regtig privaatheid wanneer jy op die stoep sit en braai nie.

Kamer netjies en skoon, lekker geslaap!

Alex D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D
Saam met vriende

Ons het nie geweet wat om te verwag nie, maar wat 'n aangename verrassing, Zander Beukes en die ander personeel het hul uiterste bes gedoen om ons tuis te maak.

Ons sal enigiemand wat in daardie rigting reis vertel van die puik plekkie om aan te doen.

Heinrich K - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Ruim kamers, maar die kombuis-gedeelte kan verbeter.

Nordin C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nordin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Ons bespreking het die gasteplaas blykbaar onkant gevang want dit het gevoel asof ons totaal onverwags daar opgedaag het. Die ontvangs lokaal dien ook as die ontvangsdame se woonplek.

Betsie W - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie W

Fantasties!

Alles was baie mooi en skoon en netjies. Die plaas en blomme was ongelooflik mooi. Ons was lekker bederf met vars roosterkoek ook!

Lerone L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerone L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste en mooiste gasteplaas in die kontrei!

Die perfekte oornag- en kuierplek buite Springbok, sowat 2 km van Nababeep af. As dit blomtyd is, sal jy hier met 'n pragtige uitsig wakker word. Ons sien uit daarna om terug te gaan en te gaan bergklim en stap, en om in die dam te swem. Voorwaar 'n gasvrye klomp mensies!

Danie B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Dit sal pragtige en praktiese verblyf wees sodra die afronding afgehandel is.

Mary-ann B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mary-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie koud, maar het die plaasatmosfeer baie geniet.

Ek sal Jakkalswater aanbeveel, maar moenie in die winter gaan nie, dit word baie koud. Sal aanbeveel dat hulle 'n speletjieskamer inrig. Bedags kan mens die mooi natuur verken, maar saans kan dit bietjie vervelig raak.

Mervyn M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent venue

I plan to spend a long weekend at the resort in the future. The rooms are clean and spacious. The bed is super comfortable The staff are very friendly and helpful. The area needs time to be properly explored. A great resort to relax at.

Petrus F - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus F

Oor die algemeen: aangenaam en gasvry:

Ons beveel net sagter kussings aan en hake in die badkamer om klere op te hang. Die krag was effens van 'n probleem, maar ons verstaan daaraan word gewerk. Miskien kort daar ook iets in die kamer om 'n mens se koffers op neer te sit. Nogtans was dit lekker om buite in die vars lug te kon sit. Die ontbyt was aangenaam en bediening vriendelik. Dankie!

Elias B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elias B
Gesin met klein kinders

Rustig. Veilig. Vriendelike mense.

Het die stilte geniet. Net jammer van 'n bietjie ongevraagde lawaai so nou en dan.

Adriaan M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het potensiaal.

Die kampterrein kom vervalle voor. Chalets/kamers het al die basiese benodighede met baie mooi antieke meubels en kunswerke. Baie potensiaal, maar het aandag nodig.

Ian M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M
Gesin met tieners

Nice place

The setting is very nice and quiet. We had a nice stay. Had a bit of disappointment regarding supper and breakfast but they managed to sort us out.

Hennie V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Heerlik, stil en rustig, 'n lafenis vir die siel!

Sien die sterre hieronder.

Eckard M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eckard M
Gesin met klein kinders

Die moeite werd om hier te bly.

Vir die reisiger na Kaapstad of Namibië of gedurende blommetyd! Hierdie is die plek om te bly. Die oord is nog besig om gebou te word. Sou graag net 'n waaier in ons kamer wou gehad het, want dit was warm in die nag.

Marihete F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marihete F
Gesin met tieners

Ons was baie aangenaam verras en sal dit definitief aanbeveel vir ons vriende en familie.

Ons sal ook enige tyd weer daar bly.

Rista B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Saam met vriende

Dit is die "awesomeste" plek!

Dit was een van die lekkerste plekke waar ek nog oornag het. Die natuur en plek is fantasties!

Elsabe J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe J
Gesin met tieners

Dit was baie lekker.

Ek sou graag lugversorgers in die kamers wou gehad het.

Ronel J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel J
Gesin met tieners

Die mense is baie gaaf.

Daar is potensiaal vir verbetering.

Annette M - Des 2013
Gemiddeld