Jan Brandt Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jan Brandt Street is in 'n rustige doodloopstraat in Langehovenpark geleë. Ons bied gerieflike verblyf in 3 kamers in 'n veilige gastehuis met toegang tot 'n lieflike tuin.

Die eerste kamer is 60 m² groot en het 'n dubbelbed, yskas, mikrogolf, ketel, koppies, eetgerei, 2 stoele, 'n koffietafel, kas, spieëltafel, spieël, verwarmer, waaier, en elektriese kombers. Dié kamer het ook 'n privaat ingang en 'n houtdek met tuinmeubels en 'n sambreel. Gaste wat hier bly het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitkamer en DStv.

Die tweede slaapkamer is 30 m² groot, privaat, en op die boonste verdieping. Dié kamer 'n dubbelbed, mikrogolf, ketel, koppies, eetgerei, rusbank, koffietafel, rystoel, kas, verwarmer, elektriese kombers, en 'n waaier. Gaste wat hierdie kamer bespreek het toegang tot 'n privaat badkamer en 'n sitkamer.

Die derde, kleiner kamer het 'n enkelbed, kas, stoel, verwarmer, en 'n elektriese kombers. Gaste wat hier bly het privaat toegang tot die volledige badkamer en die gemeenskaplike kombuis en sitkamer.

Jan Brandt Street het 2 motorhuise, 'n tuin, swembad, 2 braaiplekke, en 'n alarmstelsel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

KaartMeer oor die omgewing 

Gaste wat na Jan Brandt Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za