Jan-Frederik

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jan-Frederik bied selfsorgverblyf in 'n kusdorpie Groot-Brakrivier naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir 'n matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en historiese trekpleisters.

Die ouwêreldse kothuis beskik oor 'n gesinseenheid met slaapplek vir 4 gaste en 'n dubbelkamer met slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, privaat ingang, patio, 'n TV met OpenView HD, tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n goed toegeruste gemeenskaplike kombuis en eetarea. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Doendinge in Groot-Brakrivier sluit visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jan-Frederik gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za