JayCee Kothuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

JayCee Kothuis in Hibberdene bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Dit is 'n outydse kothuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beddegoed is ingesluit, maar gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toe gerus met ’n stoof, mikrogolfoond en yskas. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n eet-plekkie in die kombuis. Gebruik van die swembad is ingesluit. Daar is n braaier wat gebruik mag word. Daar is baie goeie sekuriteit met diefwering en 'n alarm. Daar is 'n ingeboude kluis vir vuurwapens. Parkeerplek is reg voor die eenheid beskikbaar en ons honde patrolleer gedurende die nag. Dit is 'n rustige area wat naby al die groot dorpe geleë is..Neem asb. kennis dat daar groot honde op die perseel is wat die hele erf gebruik om te speel.

Die kothuis is sowat 2 km vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en die naaste Spar. Die eenheid is selfsorg en tee en koffie word nie voorsien nie. Port Shepstone is 27 km ver wat die naaste groot dorp is.

Slaapplek

'n Bespreking by JayCee Kothuis sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na JayCee Kothuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za