Wavecrest Akkommodasie by Jeffreysbaai Vakansie Huis | LekkeSlaap
+10

Jeffreysbaai Vakansie Huis

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Jeffreysbaai Vakansie Huis
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Louis S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Louis S

Lekker blyhuis met 'n paar tekortkominge.

Benodig sekuriteitshekke by voor- en agterdeur. Van die klein, elektriese toestelle werk nie. Broodrooster en eetgerei (messe) moet vervang word. Sekere gedeeltes van braai-area onveilig vir kleuters. Vloer moet toegemaak word aan oostekant. Braaiblad het gat in wat kole laat deurval op brandbare materiaal onder. Die rusbanke is nie geskik vir volwassenes nie. Huis is uitermate warm a.g.v. sonligte in boonste vertrek. Miskien 'n paar waaiers hier en daar. Andersins goeie waarde vir geld.

Jeffreysbaai Vakansie Huis's terugvoer

Hi Louis,

Baie dankie vir die terugvoer. Sal na die volgende bogenoemde toesien.

Jeffreysbaai Vakansie Huis
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Combretum-weg 14, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3XkaXNSZctVxcJKaeQlllQho2RJ4b34oud1Vjnn5WG90TCr89Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 9) 1 5 1 4 14 Combretum Road Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.02528 24.921411
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za