LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jentina's Guest House | LekkeSlaap
+33

Jentina's Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 3 jaar bly gratis.

Troeteldiere is welkom maar mag nie op meubels wees nie. Bring asb. jou eie beddegoed en bankoortreksels as jou honde gewoond is daaraan om op meubels te wees, anders moet gaste ekstra wasgoedfooie betaal.
Ekstra troeteldiere betaal ekstra, tensy anders gereël.
Bring jou troeteldier se eie beddegoed en bakke.
Geen troeteldiere onder 1 jaar (spesiale toestemming is nodig en 'n ekstra fooi geld) of tefies wat op hitte is nie.
Die kothuis word nie skoongemaak nie. 'n Skoonmaakdiens kan gedurende die stil seisoen gereël word en as dit beskikbaar is gedurende die spitsseisoen. Dit moet vooraf gereël word.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dundak-laan 84, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzN2Y2NmY2LTM3MWMtNGIxNy1iYmI2LTkzNmRiMWMwYWUxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 84 Dundalk Avenue Parkview 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.152019865037 28.022826611996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!