Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jianadi Game Ranch

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Let asb. dat die verblyf via 'n grondpad bereik word wat vir enige voertuig toeganklik is. Na dit gereën het word die gebruik van 'n bakkie of SUV egter aanbeveel. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, maar aangesien die wild vry rondloop sal honde nie saam op uitstappies kan gaan nie.
’n 4x4 word benodig indien gaste die plaas wil verken.
Let asb. dat daar binne seisoen op die plaas gejag word.
Die eienaar en hulle troeteldiere bly op die perseel, 100 m van die eenheid af, maar gaste het totale privaatheid.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R5 600
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs S175, Franschoek Plaas, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7f0b7bccd4f2aed13c507e8b86f87bb08543f35c3b81aa124b22c9d6becfbc4eeb4adfe6b86fccba163f95b80a30082e1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 14 mense Off S175 Farm Franshoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.243467654338 28.445503811507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem