John Jack Inn accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Retha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Joshua Francois J - Apr 2024
Algehele gradering
Als was. 100.
Marco R - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en met 'n diep geskiedenis.
Lees meerBeatrix N - Apr 2024
Algehele gradering
Verrassend en luuks!
Morne B - Apr 2024
Algehele gradering
Average.
Tracey K - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Jason P - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful, friendly, convenient stop.
David A - Mrt 2024
Algehele gradering
Staff very knowledgeable on the history of the town. We definitely learnt a lot.
Johan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Overall a good experience.
Lees meerGary W - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was goed baie dankie - als na verwagting.
Abbygail H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, verfrissend en minimaal.
Elmie M - Feb 2024
Algehele gradering
Kamers was baie netjies en diens was baie vriendelik en behulpsaam.
Nadia C - Nov 2023
Algehele gradering
Kort, verfrissend, gemaklik.
Lees meerJohn Jack Inn accommodation se terugvoer
Goeie more...
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie.
Stephanie G - Nov 2023
Algehele gradering
Stunning place to stay!
Yolande T - Sep 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant stay. There was an entertainer that night and we were expecting the worst, but it did not invade our privacy. The pizzas were excellent.
Cabous D - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice place. Fireplace in room 3 does not work!
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Good day Cabous.
Thank you so much for the information, we will look into it.
Thank you.
Annaretha V - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike kleindorpie-verblyf.
Tanya S - Jun 2023
Algehele gradering
The history of perfect.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Good day Tanya.
Thank you for staying with us and we hope that the memories will be with you always.
Hoped to see you soon again.
Esther B - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n aangename verblyf, kamer skoon, geen probleme gehad, ontbyt was ook lekker en personeel was vriendelik en beskikbaar.
Charl D - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik. Warm en idilies.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Madeleine F - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, warm en veilig.
Liezel J - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Ampie S - Feb 2023
Algehele gradering
We loved the place - would recommend it any time.
Candice T - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Alan G - Des 2022
Algehele gradering
Very relaxing and fantastic food at the Billiard Room.
Lees meerJohn Jack Inn accommodation se terugvoer
Good day Alan. Thank you and we do appreciate the feedback.
Jcn K - Nov 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad na bestemming.
Stafford M - Okt 2022
Algehele gradering
Silent night.
Karen T - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek. Goeie ligging vir oornag en verkenning van die omgewing.
Lees meerJohn Jack Inn accommodation se terugvoer
More Karen, ek vra groot om verskoning oor die onplesierigheid wat u moes deur gaan. Ek hoop van harte u sal weer ons gebruik maak. Dankie vir die ingligting, ons sal absoluut aandag aan dit gee.
Liz Y - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation and surroundings in a in a rural village.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Hi Liz,
Thank you so much for the review, we are very glad you loved it.
Kind regards,
Lizette and Esbie
Hennie V - Jun 2022
Algehele gradering
Pikante plek met ouwêreldse atmosfeer. Lekker kaggel in die kamer. Aangename plaasontbyt. 'n Yskassie sal welkom wees.
René M - Mei 2022
Algehele gradering
Was daar vir 'n troue.
Schalk J - Mei 2022
Algehele gradering
Net oorgeslaap, maar ons was baie tevrede met die kamer.
Noens M - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Emma-claire C - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het daar oornag vir een aand op ons besoek aan 'n trouvenue
Tony H - Feb 2022
Algehele gradering
Great weekend, great food at The Billiard Room.
Phethego K - Jan 2022
Algehele gradering
A crafty and artisan artistic designed getaway in a refreshing, natural environment.
Lees meerTariesa G - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, en hulle het ons regtig geakkommodeer. Dankie.
Bokkie B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring in 'n rustige omgewing.
Rina E - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, net daar geslaap.
Mona V - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Juline G - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Maresa V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was 'n goeie ervaring!
Lees meerLezanne B - Mei 2021
Algehele gradering
Well done!
Linda V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Annelise D - Apr 2021
Algehele gradering
Historiese plek.
Hennie S - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Chris V - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed geleë.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dear Chris, thank you for your kind words. We appreciate your support. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, John Jack Inn Team - Lizette and Esbie.
Coert L - Mrt 2021
Algehele gradering
Niemand wat jou ontvang met aankoms nie.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Goeie dag Coert
Dankie vir jou eerlike terugvoer.
Vriendelike Groete
Lizette Steyn
John Jack Inn
Don L - Okt 2020
Algehele gradering
Brilliant jewel.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dear Donovan, thank you for your kind words. We appreciate your support. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, John Jack Inn Team Lizette and Esbie.
Caren O - Okt 2020
Algehele gradering
Was heerlik.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dear Caren, thank you for your kind words. We appreciate your support. We do hope to see you again in the near future. Kind Regards, John Jack Inn Team Lizette and Esbie.
Keith W - Sep 2020
Algehele gradering
Interesting, quaint, very sociable.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dear Keith,
Thank you for your kind words. We appreciate your support.
We do hope to see you again in the near future.
Kind Regards,
John Jack Inn Team
Anntonette & Esbie
Adele V - Feb 2020
Algehele gradering
Het onlangs by John Jack tuis gegaan.
Jeanne V - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie! Ons het baie lekker gebly.
Albert S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en gesellige atmosfeer.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Elmari N - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Annemaree V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker warm verblyf in die hartjie van die winter!
Erica P - Jun 2019
Algehele gradering
Great hospitality!
Ziyaad N - Mei 2019
Algehele gradering
I can't say enough good things about John Jack Inn. It is truly amazing with no detail being overlooked.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek kan nie genoeg goeie goed oor John Jack Inn sê nie. Dis fantasties met alle details.
Dit bewys net weer dat jy 'n pragtige plek in 'n pragtige ligging kan hê en jouself bo ander uitlig met fantastiese personeel en wonderlike diens. Die kamer was gerieflik en goed ontwerp. Dit was ons eerste vakansie in Chrissiesmeer en ek sal beslis John Jack Inn aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hester V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ronel K - Apr 2019
Algehele gradering
Het lekker ontspan.
Chantelle W - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Paul V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies akkommodasie, pragtige dekor, vriendelike mense!
De Walt K - Jan 2019
Algehele gradering
Die kliphuis was ons huis vir die naweek en ons was sommer dadelik tuis.
Willem D - Jan 2019
Algehele gradering
Absolute plesier.
Hennie B - Des 2018
Algehele gradering
Nostalgie in die platteland.
Sam J - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam!
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dankie vir die terugvoer! Ons sal definitief aan die kussings aandag gee.
Groete,
Esbie
Emil S - Okt 2018
Algehele gradering
Karaktervolle verblyf in pragtige omgewing.
Jacques O - Okt 2018
Algehele gradering
Plek was netjies en die ontbyt was baie lekker.
Wilna G - Sep 2018
Algehele gradering
Mooi en netjies, met outydse glorie.
Nicolette R - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring!
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Nicolette,
Volgende keer braai julle Hoëveld skaap.
John Jack Inn span
Gary H - Aug 2018
Algehele gradering
Nice cosy room.
Tessa V - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome plek, baie lekker gebly.
Issabella L - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker vir 'n oornagplek of selfs vir 2 dae.
Yvette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam! Mense is baie vriendelik en behulpsaam!
Mary Jane K - Jan 2018
Algehele gradering
A delightful place. Interesting, historical Inn with comfortable accommodation, delicious food and good company.
Lees meerZanne-marie H - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese kamers.
Lees meerMartie B - Des 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik en meer as wat ons verwag het.
Lees meerGrietha & Danie M - Okt 2017
Algehele gradering
Ons was in die John Jack Inn. Pragtig! Jammer die dorpie was sonder krag maar ook idillies mooi.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dankie Grietha en Danie, ons waardeer die terugvoer.
Albert G - Okt 2017
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Albert, ons sal ook werk aan 'n glutenvrye brood.
Chrissiesmeer-groete.
Stephan B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dankie Stephan.
Pieter M - Apr 2017
Algehele gradering
Die Stonehouse was absoluut 5 ster.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Dankie Pieter en familie! Ons proe een van die dae saam wyn!
Debbie S - Jan 2017
Algehele gradering
Gasvry en heerlik ontspanne.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Hi Debbie, baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet, sien gou weer. Groete, Alexia & Esbie
Thomas B - Des 2016
Algehele gradering
Pleasantly surprised!
Lees meerJohn Jack Inn accommodation se terugvoer
Thank you for your lovely feedback! Come back soon and stay for breakfast!
Alexia & Esbie
Sieglinde V - Nov 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Baie dankie! Dit was ook baie lekker om julle te ontmoet.
Esbie & Alexia
Corne V - Mei 2016
Algehele gradering
This cottage was really well equipped. We really enjoyed the fireplace.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Thank you for the feedback Corne!
I'm happy to hear that you had enjoyed the shops and the fireplace.
Kind greetings
The Team
Louwrens P - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker, stil en rustig met baie gasvryheid.
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle hartlike terugvoer. Ons waardeer dit baie en is gelukkig dat julle dit hier geniet het!
Groete
Jo-Marie
Juanita B - Nov 2015
Algehele gradering
Pragtige verblyf!
John Jack Inn accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer (wat ek nounet eers gesien het). =)!
Ons waardeer dit!
Groete
Jo-Marie
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 88 King Edward-straat, Chrissiemeer, 2332, Mpumalanga