Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jolly Jenny's Ocean Heart

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1 Keurboomstrand, Dunes Resort D68, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jolly Jenny's Ocean Heart is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die veilige Dunes Resort in die hartjie van Keurboomstrand. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met familie of vriende aangesien hierdie verblyf net 600 m vanaf die strand is.

Dié dupleks bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n platskerm-TV met DStv. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Boonop het hierdie woonstel 'n binnenshuise vermaakarea met 'n kombuisie, 'n TV, 'n wasmasjien, 'n yskas, 'n etenstafel, gemaklike sitplek en ingeboude braaigeriewe. Hierdie area lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n omheinde tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Jolly Jenny's Ocean Heart sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 192

Jaar gelys 4

Ligging

  • Hoofweg 1 Keurboomstrand, Dunes Resort D68, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1 Keurboomstrand, Dunes Resort D68, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA190366d198dd10071760548e15f9d1aaeebcfde1b76070863a2c862e9908325b1d792c65faaacda04288699a4cbdf394f4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 1 Main Keurboomstrand Road D68 Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.010449557552 23.421779803075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem