Joyful Stay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Joyful Stay bied gerieflike verblyf in Garsfontein in Pretoria-Oos. Dié gastehuis is in 'n stil area met groot bome en 'n pragtige tuin, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die gastehuis bied basies selfsorgverblyf in 3 gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Elke kamer bied 'n unieke styl en gerief, en het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort. Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad gebruik maak, en die gemeenskaplike kombuishoekie het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Die ligging bied toegang tot hospitale en klinieke in die area, Menlyn Mall met verskeie restaurante en winkels, Menlyn Maine met 'n Virgin Active-gimnasium en winkels, Time Square Casino, en Faerie Glen en Rademeyers Natuurreservaat vir staproetes en voëllewe. Volwespruit Bike Park bied vermaak en 'n restaurant.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Joyful Stay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za