LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Julea Oornag Eenhede | LekkeSlaap
+16

Julea Oornag Eenhede

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Julea Oornag Eenhede
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elsabe K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K
Enkelreisiger

Ulise is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is skoon en gemaklik.

Plekkie skoon, gemaklik en gerieflik. Sal vir enigeen aanbeveel.

Theresa D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goed ingerig.

Eenheid is goed ingerig vir selfsorg en was netjies en skoon.

Nicolis C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolis C
Enkelreisiger

Excellent place to stay.

The room was very neat and tidy. Host was very friendly and considerate. I would recommend it to anyone.

Stephanus K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

Die verblyf is in 'n stil woonbuurt, is netjies en skoon, en goeie waarde vir geld. Klein goedjies was dat ons nie seker was wat om te doen met met skottelgoed wat gewas moes word nie, en daar geen "liners" in die asblik was om nat afval in te plaas nie. Dit is egter maklik opgelos deur kommunikasie met die eienaar, wat maklik is. Ek kan ook noem dat ons opgradeer is na 'n groter eenheid wat beskikbaar was, alhoewel ons die goedkoper een bespreek het. Dit word baie waardeer.

Julea Oornag Eenhede's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Altyd goed om te weet waar mens kan verbeter om dit vir gaste gemakliker te maak.

Julea Oornag Eenhede
Sarel V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig. Voldoen aan ons verwagtinge.

Netjies en skoon. Yskas is baie klein, daar is nie sitplek binne behalwe op die beddens nie, a.g.v. die feit dat daar nie spasie is nie. Rustige omgewing.

Julea Oornag Eenhede's terugvoer

Tans besig met paar veranderinge in die eenheid om dit gemakliker te maak.
Groete

Julea Oornag Eenhede
Jacolene M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle verblyf teen ongelooflike prys.

Beveel dit definitief aan. Klein details maak die verblyf ekstra spesiaal. Die eenheid was so skoon dat ek gewonder het of ek die eerste gas is. Mooi dekor wat nie vertoon op foto's. Sal beslis weer daar oorbly.

Julea Oornag Eenhede's terugvoer

Baie dankie. Waardeer die terugvoering.

Julea Oornag Eenhede
Tanya B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya B
Saam met vriende

Lekker

Ulise was baie vriendelik.

Julea Oornag Eenhede's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde.

Julea Oornag Eenhede
Jeanne-marie D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-marie D

Rustig, duidelike aanwysings, netjies en skoon.

Netjies en skoon, baie rustig en privaat. Veilige onderdakparkering. Stylvolle en maksimale benutting van spasie in kamer en badkamer.

Julea Oornag Eenhede's terugvoer

Baie dankie.

Julea Oornag Eenhede
Vanaf
R385
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R385
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R385
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dersleystraat 2F, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffee84372971281389fb967c3415f0fd657ad5c5dae822cc5a5d1920020879ff7808987498c8e032a9c4ce21f34dc1b3de14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R385  per nag, vir 1 mens 8 5 1 5 2F Dersley Street Bayswater 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.086837056513 26.229873412199
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!