Beskrywing
Die kothuis is 'n vrystaande eenheid en slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n groot onderdakdek met 'n uitsig oor die meer en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dalk nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is ideaal vir 2 gaste. Dit is 'n vrystaande eenheid met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe en die eenheid het 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n groot onderdakdek met 'n uitsig oor die meer en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dalk nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is op die hoogste punt geleë, het 'n privaat ingang en is ideaal vir 2 gaste. Die kothuis het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, en 'n kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n groot onderdakdek met 'n uitsig oor die meer en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die kamers.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is dalk nie geskik is vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
675 Lake Road, Wilderness, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang