K J Morgenrood Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af. Geldig vanaf 23 Okt 2019 tot 1 Des 2019.

Beskrywing

K J Morgenrood Cottage is 'n selfsorgkothuis wat net 1 straat vanaf Britanniabaai se 2 hoofstrande geleë is op die Weskus. Die area bied verskeie winkels, koffiewinkels, restaurante en wonderlike geskenkwinkels.

Dié kothuis bied slaapplek aan 'n maksimum van 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is op die eerste verdieping, daar is 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Die tweede, derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping met 'n dubbelbed in elke kamer. 2 van hierdie slaapkamers het en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n waskamer om wasgoed te was. Die sitarea het 'n TV met plaaslike kanale en 'n kringklankstelsel om musiek te luister.

Daar is 'n vermaakarea op die boonste verdieping met 'n pooltafel en 'n veerpyltjiebord. Die vermaakarea op die onderste verdieping het 'n kroeg, tafelsokker, arkade-speletjie, veerpyltjiebord en 'n eetkamertafel. Daar is 'n buitebraai-area naby die vermaakarea.

Slaapplek

'n Bespreking by K J Morgenrood Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 5 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na K J Morgenrood Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 12)

Kry 10% af. Geldig vanaf 23 Okt 2019 tot 1 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za