LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaap se Rus Self-catering | LekkeSlaap
+7

Kaap se Rus Self-catering

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Kaap se Rus Self-catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Benita R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita R
Gesin met klein kinders

Was perfek, ons het dit baie geniet.

Dit was perfek vir ons gesin gewees, alles was so netjies, en lekker beskuit en als vir ons gelos. Ek stel dit voor vir enige gesin wat wil oor slaap. Sal enige tyd weer daar bly as ons in die Kaap is.

Forbie K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forbie K
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld in 'n skoon, netjiese, rustige opset.

Ons tydjie by Kaap Se Rus was heerlik. Als was netjies, skoon en in 'n werkende toestand. Dit was ook maklik bereikbaar vanaf die snelweg en lekker sentraal geleë. Sal dit definitief aanbeveel.

Lilian J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian J
Saam met vriende

Fantastiese blyplek.

Sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robynstraat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4YjBmNzg4LTZjMjUtNGUyNC05MTk1LWFhMjExYzYwODg3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 11 Robyn Street Morgenster Heights 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.865273163966 18.690659701824
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!