Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kalahari Sands Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Kalahari Sands Gastehuis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Theo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker & gerieflik.

KS het alles wat mens benodig om jou verblyf gerieflik te maak. Gasvryheid & behulpsaamheid is uit die hoogste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese oornag plek.

Baie lekker gebly. Beveel die verblyf aan. Veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Klein, stil dorpie, maar skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Enkelreisiger

Comfortable overnight stay.

Very friendly and helpful owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne platteland.

Vriendelike en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imaan P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan P
Gesin met klein kinders

The place was ideal, couldn't have chosen a better place as well as location.

Will definitely look at this accommodation again but for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie, waarde vir geld.

Ek en my man was op ons wittebrood. Ons is vreindelik verwelkom. Netjiese en skoon plekkie. Ek en my man is baie lief vir die Kalahari en het die mooiste sterrenag om die vuurtjie gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B
Saam met vriende

Wonderful!

Hannetjie was the perfect hostess. Ideal overnight stop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Gesin met tieners

Rustig, netjies en goed vir die siel.

Huis is baie mooi en baie gemaklik. Almal was mal oor die stoep met die groot tafel en gemaklike bank. Baie ure daar gekuier. Sal definitief Kalahari Sand Gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anea S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anea S

Baie lekker.

Vriendelik. Skoon. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Sybrand. Dit was lekker om jul te ontmoet. Hoop ons sal mekaar weer in die toekoms sien.

Kalahari Sands Gastehuis
Sarieta V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta V
Gesin met tieners

Pragtige oornaghuisie met vriendelike mense om jou te verwelkom.

Na 'n lieflike vakansie in die Kgalagadi het ons vanaf Mata Mata vertrek en by Kalahari Sands oornag om die volgende oggend huiswaarts te keer. Beste besluit ooit. Hannetjie het vir ons die heerlikste kos voorberei na 'n lang, warm dag. Ons het lekker uitgerus vir ons lang rit terug huistoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Sarieta. Ek is bly jul was gelukkig en het kos geniet. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Kalahari Sands Gastehuis
Gerhard N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met vriende

Gasheer baie vriendelik, opgevolg oor ons reis, en baie behulpsaam.

Ligging uitstekend en net wat ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en skoon.

Negatief: geen toiletpapier. Moes eie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Jammer van toiletpapier. Daar was op die houers papier gewees. Die 2de dag het hul gesê ek hoef nie daar skoon te maak nie en niemand het laatweet die papier is op nie. Die 3de dag het ek wel skoonmakers gesê om papier in te sit, so ek is jammer daaroor. Was lekker om jul te ontmoet.

Kalahari Sands Gastehuis
Tinus L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegeruste eenheid. Netjies en gerieflik.

Ongelukkig is die eenheid reg langs Ashkam se enigste bottelstoor en Donderdagmiddag/-aand (tot 20:00) was dit maar raserig daar. Die tweede aand het heelwat swaar vragmotors in Ashkam ingekom om daar om te draai, oornag, en/of brandstof in te sit wat effe steurend was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Die vroutjie van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ook vir ons aandete gegee, was baie lekker. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful place for a good night's rest.

A comfortable room but it requires some work and modernization to bring it up to the level of other B&B's in this price range. The general garden area outside room was unkept and showing signs of neglect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Na n storm was ons nog besig om op te ruim en die afdak waarop n boom geval het wat op bure se erf was, is dit nou klaar afgebreuk en opgeruim.

Kalahari Sands Gastehuis
Jacques V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Meer verwag.

Die dak lek baie. Een kamer was vuil. Die dame wat ons ontvang het was super vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Ons het dak volgende dag reggemaak. Was eerste keer wat dak gelek het aangesien reen hier skaars is. Is jammer dat hul my nie gesê het van kamer wat vuil is nie aangesien ek gesê het hul moet laatweet as daar enigiets nie reg is nie. Moet sê dis eerste keer wat soiets gebeur oor vuil kamer. Ons plek is bekend vir netheid so ek is dan baie jammer. Sal graag wil weet wat was vuil..

Kalahari Sands Gastehuis
Johan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gewees.

Spieël met 'n kragpunt vir die vrou se hare sal goed wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect location and host.

Perfect location for stay over before the Park. Warm welcome, safe parking and large spacious unit with everything you need. The hostess was very welcoming and beds were comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and quiet with a lovely host.

Highly recommend Kalahari Sands Guesthouse.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en stil met 'n lieflike gasheer.

Kalahari Sands Guesthouse word hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Donna. Hope to see you soon. Thank you.
It was great to have you as my guests.

Kalahari Sands Gastehuis
Kessy P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kessy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation and spacioust. It is recommended and with a warm welcome and offered a choice of chalets.

The accommodation was very spacious and comfortable and friendly reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and easy to find.

The steps that give access to the room are a problem for elderly people. The switch for bedroom light is difficult to find.The veranda with chairs is a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Hi Harry,
Sorry that you did not find my place as you wish. If only i new that i could have place you in a room without steps.

Kalahari Sands Gastehuis
Miranda K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalahari Sands is absoluut topklas verblyf.

Kalahari Sands is gerieflik, skoon, netjies en sommer net 'n aangename mooi plek om oor te slaap. Alles wat jy in 'n 5 ster plek kry, kry jy hier plus 'n baie vriendelike ontvangs deur die eienaar self. Ek sal beslis weer daar bespreek en dit ook aanbeveel vir enige iemand wat verblyf op Askham soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Baie dankie Miranda. Ons sal jul graag weer wil akkommodeer. Ek is bly jul het lekker gebly.

Kalahari Sands Gastehuis
Liezel D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige ligging met alles wat mens nodig het - goeie waarde vir geld.

Om Askham deur hierdie verblyfplekkie te kon leer ken, was voorwaar vrugbaar. Behalwe dat die verblyf self heerlik was met die braaiplek langsaan, het ons Askham se besondere vetplantversameling bewonder toe ons gaan stap het en het baie geleer van meerkatte deurdat ons die "sanctuary" kon besoek onder in die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kalahari Sands Gastehuis se terugvoer

Dankie Liesl. Ek is bly jul het lekker gebly. Ons hoop om jul weer te sien. Hannetjie

Kalahari Sands Gastehuis
Karl L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very good stay in the way to/from the Kgalagadi National Park.

We were very well received and got a better room than we had requested. No WiFi, but except that everything was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasvrou en eenhede was oulik ingerig. Netjies en gemaklik.

Klein dorpie, maar indrukwekkend. Koffiekroeg net toe op Saterdae en Sondae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Goeie ontvangs en veilige omgewing. Rustigheid vir ‘n moeë reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Aanvanklik het ons 'n verkeerde opsie gekies vir die tipe verblyf, maar met aankoms het die gasvrou dadelik vir ons 'n alternatief aangebied en ons was baie tevrede met wat sy aangebied het. Ons het heerlik ontspan en die volgende dag weer ons reis voortgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giorgio P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giorgio P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was good!

Well placed, friendly staff, clean and well equipped. We did find the dinner provided by the coffee bar a little expensive. R120 for 2 small pieces of rib and even if there were 3 veggies, we felt a little expensive. The breakfast was good. A nice gesture from Annetjie for the bottle of wine she gave us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giel V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giel V

10 uit 10.

10 uit 10, skoon, netjies, vriendelik, maar ver van alles! Perfek vir oorslaap wat vir ons mooi gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Alles was soos verwag en sal in die toekoms weer van die gastehuis se dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Gesin met klein kinders

Kalahari-klas

Smaakvolle gastehuisie omring deur rooi duine en hartlike mense. 'n Klipgooi vanaf die Kgalagadi. Heerlike ontbytplekkie om die draai. Jy kan nie teleurgesteld weggaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 142/1, Askham, 8814, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExMzllM2U5LWYzOWUtNGVmZi05NzE0LTE4MTUzYzdkMzk2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Plot 142/1 Askham 8814 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98084 20.78169
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem