Kalimera
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Place 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7
-
Vanaf
R3 800R3 230 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kalimera bied selfsorgvakansieverblyf met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer in die hartjie van Langebaan. Dit kan die ideale opsie vir 'n groot gesin of groep vriende wees wat graag die Weskus wil verken. Die huis is ook stapafstand vanaf die strand.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solder-area en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en die solder-area het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n stort en bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Langs die sitarea is 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Kalimera sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Zueney Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 15
Jaar gelys 3
Ligging
- Penguin Place 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Myburgh Park Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Place 18, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 7