LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaliva 771 | LekkeSlaap
+18

Kaliva 771

Op die Nippertjie-aanbod 30% af

Kry 30% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odos Apollos-straat, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kaliva 771 is 'n selfsorgwoonstel en bied verblyf in die Acropolis-ontwikkeling in Club Mykonos-oord, Langebaan. Die ouwêreledse lagoondorp is die ideale basis om die Weskus vanaf te verken.

Die smaakvol versierde woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Twee slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die sitkamer het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die marina.

Die woonstelgebou is naby die strand en het toegang tot oordgeriewe soos die gemeenskaplike swembad, tennisbane, muurbalbane, gimnasium, sauna, kasino en spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaliva 771 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Kaliva 771
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Odos Apollos-straat, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaliva 771 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odos Apollos-straat, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPDt7qMBJlaUg2lM8uPpl1G2j0gKgHRyc3HI14PfRBpGLl26Md3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Odos Apollos Street Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.044541191387 18.040341890703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!