Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Estelle C - Mei 2024
Algehele gradering
Ruim, veilig en pragtig!
Esta H - Mei 2024
Algehele gradering
Pure, luukse bederf!
Kameelboomkoelte se terugvoer
Vreeslik dankie julle vir mooi woorde! Julle was heerlike gaste, en is altyd welkom!
Liefde
Kieka & Nina
Sarel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Weereens puik diens, baie dankie vir die vriendelike, hartlike ontvangs, Kieka.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Vreeslik dankie liewe Sarel en Ina, julle voel soos eie familie al! Baie dankie vir mooi terugvoer. Julle weet julle is altyd welkom... 'Kooi'kies' is altyd reg! Vrede en
Gernot C - Jan 2024
Algehele gradering
Top stopover in the Kalahari.
Lees meerBernard S - Des 2023
Algehele gradering
Modern, rustig en gerieflik.
Douw V - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie Douw vir julle mooi terugvoer aan ons. Waardeer baie. Ons hoop ons sien julle definitief weer in die toekoms. Altyd Welkom.
Kieka
Willem B - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike oorbly van/na Kgalagadi in 'n rustige, netjiese akkommodasie!
Kameelboomkoelte se terugvoer
Bair dankie Willie vir julle mooi terugvoering! Dit beteken vir ons so baie as gaste tevrede en gelukkig was. Julle altyd welkom!
Kieka & Nina
Gerhard C - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik!
Lees meerKameelboomkoelte se terugvoer
Vreeslik dankie Gerhard vir jou spesiale mooi terugvoering aan ons. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en weet net, ons deure is altyd oop vir julle!
Groete
Kieka & Nina
Greta W - Sep 2023
Algehele gradering
Kameelboomkoelte is beautifully equipped, very good location. Ons het heerlik gekuier oppad na Kgalagadi park.
Wallie B - Sep 2023
Algehele gradering
Regte lafenis na lang reis.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie julle liewe mense vir die mooi komplimente, ons waardeer dit opreg. Julle weet waar om ons te kry! Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die toekoms, Altyd welkom.
Kieka en Nina
Delina M - Sep 2023
Algehele gradering
'n Oase in die Kalahari.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie liewe Delina vir julle kuier, en mooi resensie! Altyd welkom!
Groete
Nina & Kieka
Braam V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en ontspannend.
Coenraad S - Jul 2023
Algehele gradering
Beste blyplek in die Kalahari.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Dankie Coenraad vir julle mooi woorde. So spesiaal. Waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom. Nina en Kieka
Johan V - Jun 2023
Algehele gradering
Elke keer heerlik om daar te oornag.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Middag Johan, baie dankie vir julle 2de besoek, ons waardeer dit so baie. Julle is altyd welkom. Voorspoed en sien julle graag weer gou-gou. Nina
Ria D - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Liewe Ria, julle is dierbaar, baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is altyd welkom. Veilig bly en kom kuier gerus weer.
Groete.
Nina & Kieka
Marliza V - Mei 2023
Algehele gradering
Gehalteverblyf in Askham.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Ag siestog liewe Marliza. Baie baie dankie. Julle is altyd welkom en kom rus enige tyd weer by ons. Kalahari maak mens se kop weer skoon en jy is lus vir die lewe.
Voorspoed en baie liefde.
Nina & Kieka
Coenie D - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik naby Kgalagadi.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie Coenie. Julle is altyd welkom.
Groete
Nina & Kieka
Forika M - Jan 2023
Algehele gradering
Koelte teen die warm son.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie Forika, vir jou mooi terugvoer oor julle verblyf by ons, en dat julle tevrede was. Julle is altyd baie welkom, kontak ons gerus weer. Groete, Nina en Kieka.
Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike uitspan.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie liewe Johan, julle is altyd welkom. Dankie vir mooi terugvoer. Veilig reis en kom kuier gerus weer. Groete, Nina en Kieka.
Helmut G - Nov 2022
Algehele gradering
Sehr schöne Unterkunft, herzliche Managerin.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Liewe Helmut, so baie dankie vir jou kommentaar en terugvoering oor julle verblyf by ons. Julle was heerlike gaste en Kieka het julle baie geniet. Julle is altyd welkom enige tyd. Veilig reis verder en ons sien julle graag weer in toekoms.
Liefdegroete,
Nina
Frank E - Aug 2022
Algehele gradering
Moderne en gasvriendelike verblyf.
Lees meerClive Henry W - Jul 2022
Algehele gradering
Van die beste en vriendlike ontvangs, die wete dat Nina en haar suster seker maak jy is okay en gelukkig.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Beste Clive, so baie dankie vir jou mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om sulke tevrede gaste te ontvang en hulle mooi positiewe terugvoer te kry. Julle is altyd welkom in toekoms. Voorspoed en bly veilig. Groete, Nina Meyer.
Marika V - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik oorgebly, dankie.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Liefste Marika, so baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ek is so bly julle het geniet. Ja, Kieka is baie lief vir julle ook. Julle is baie welkom weer in toekoms, ons sien uit om julle weer te ontvang met liefde. Nina
Jan W - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie lekker gekuier. Sal in die toekoms langer bly.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie julle mooi mense. Julle is altyd welkom en weet waar om ons te kry. Dit was lekker om julle ook weer in die Park raak te loop. Voorspoed en ons sien julle graag weer in toekoms. Erick, Nina en Kieka.
Terence C - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Beste julle tweetjiies, baie dankie vir die lekker kuiertjie en nuwe vriende maak. Julle was soos almal, baie lekker gaste. Alles was een groot plesier en ons hoop ons sien julle gou weer. Julle is altyd welkom. Liefde, Nina.
Petrus N - Jan 2022
Algehele gradering
Beste oornagplek in Askham.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Môre julle liewe mense. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek waardeer opreg! Julle is baie welkom in die toekoms, enige tyd! Liefde Nina
Desré F - Nov 2021
Algehele gradering
Warm ontvangs, koel, netjiese oase in die warm Kalahari.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie baie dankie julle! Ai dis lekker om sulke mooi terugvoer te kry! Ons probeer ons beste om dit vir almal huislik en ‘n warm ontvangs te gee! Julle altyd welkom!
Emma B - Okt 2021
Algehele gradering
Alles perfek!
Lees meerKameelboomkoelte se terugvoer
Liefste Burgers, tonne dankies vir die mooi briefie....pik sommer 'n traan!
Julle is enige tyd welkom in die toekoms, ek weet sommer ek gaan julle ook nog self daar sien!
My sussie is nou ook daar op die perseel ons bestuurder, en van dieselfde stofasie as ek...lief vir ons Kalahari!!
Liefdegroete en kom kuier gerus weer!
Nina XXX
Johnny E - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties! Juweel in die Kalahari.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie vir die mooiste terugvoer! Ek waardeer elke mooi woord en koester dit in my hart! Julle is altyd welkom en ek is soo bly julle was tevrede. Ontvang julle graag binnekort weer met ope arms.
Nols O - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Dankie julle.
Wat n' lekker verrassing.
Baie dankie vir die resensie.
Sal julle nooit vergeet nie!
Altyd welkom.
NINA
Hennie R - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Hennie! Julle altyd welkom in die toekoms. Veilig bly en groete tuis!
Riana V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf op pad Kgalagadi toe.
M V - Aug 2021
Algehele gradering
Hartsplek in die Kalahari.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Marius!! Sooo baie dankie vir julle mooi resensie, dit is met baie liefde aan julle voorgesit!
Kom gerus weer, baie welkom!
Nina
Luther O - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Dankie julle liewe mense! Julle was great gaste! Altyd welkom!!
Nina
Johan D - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik met werkende toestelle.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Dankie Johan vir jou mooi resensie, julle is altyd welkom! Kalahari gasvryheid is eindeloos!
Lida-mari H - Jun 2021
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly, sal beslis weer.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie Lida-Mari, dis baie gaaf van julle en maak ons harte warm as ons gaste tevrede was. Julle is altyd welkom! Mooiste en gesonde dae vorentoe vir julle.
Nina
Geoff P - Mei 2021
Algehele gradering
Great stay en-route to KTP. Wonderful hosts and warm welcome, immaculate chalet - we'll be back! Highly recommended.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Morning you dearest people! Thanks a million for a great review. Was wonderful to have you here, and you know you are always welcome! Blessings, Nina.
Marian M - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely, clean stay if lodges close to Kgalagadi Park are occupied.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Môre liewe Marian
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Julle was heerlike gaste en is altyd welkom in die toekoms, julle ken die pad.
Hoop julle het lekker verder op julle pad gekuier, en is veilig tuis.
Mooiste dag verder, Nina Meyer.
Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie julle liewe mense! Altyd welkom in die toekoms. Kalahari is mos sielskos.
Nina
Sam J - Apr 2021
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie Sam! Waardeer die mooi woorde! Julle is enige tyd welkom in die toekoms, ons ontvang julle altyd weer met liefde, voorspoed.
Nina
Jaco O - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike tydjie in goed toegeruste verblyf met gasvrye personeel in ‘n Kalahari-juweeldorpie.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Dankie liewe Jaco,
So bly julle het dit geniet en julle is verseker altyd welkom!
Kalahari sand in jou skoene is soos magnete..
Jy wil net altyd teruggaan soontoe!
Voorspoed op julle reis verder!
NINA
Alice P - Des 2020
Algehele gradering
'n Oase in die Kalahari.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Dankie liewe Alice vir julle mooi resensie!! Ag ek is soo bly julle het als geniet! Dis vir my so spesiaal om met sulke lekker gaste te kommunikeer as ek nie daar is nie!
Bly ons liewe Nandi was daar om julle te ontvang en by te staan!! Sy is ystervrou!!
Altyd welkom!!!
Marietjie B - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies en professioneel. Nina en Nandi is puik.
Renita V - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Kameelboomkoelte se terugvoer
Liewe Renita,
Voel soos droom wat verby is. Hoop julle het reggekom met julle grondseil toe in die Park? Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is liefste mense en altyd welkom by ons. Was plesier om julle te ontvang!
Liefde en voorspoed
Nina
Marietjie V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie julle liewe mense! Ek hoop regtig julle het dit geniet, en dat ons julle sommer gou in die toekoms weer daar sal sien. Julle is welkom enige tyd. Mooiste dag verder.
Liefde
NINA MEYER
Anel J - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf in Askham.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie liewe Anel. Julle is dierbaar en altyd welkom. Enige tyd. Sien uit om julle weer te ontvang.
Liefde,
Nina
Janine V - Apr 2019
Algehele gradering
Vir seker 'n verrassing en met Rodney wat na jou kyk, nog beter!
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie Anton en familie! Julle resensie maak ons warm om die hart! Jjulle is enige tyd welkom om weer te kom oornag. So bly julle was tevrede en als was in plek. Die Kalahari suig jou op om net altyd weer en weer te kom.
Voorspoed en liefde vir julle,
Nina
Ronel D - Sep 2018
Algehele gradering
Kameelboomkoelte was puik! Gasvryheid en netheid was van topgehalte en kan nie glo hoe veilig is dit hier nie, baie dankie.
Morné M - Jul 2018
Algehele gradering
Soveel meer as wat verwag is.
Annalize H - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Kameelboomkoelte se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie, dit doen ons harte goed om te weet ons mense is gelukkig en tevrede. Julle is altyd welkom!
Liefde,
Nina
Marius F - Jun 2018
Algehele gradering
Volmaakte selfsorg verblyf.
Wim B - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties lekker gewees!
Kameelboomkoelte se terugvoer
Liewe Annalize! So bly julle het geniet, altyd lekker as ons ons liefste Kalahari kan deel met mense wat ook alles hier kan waardeer! Julle baie welkom enige tyd, bespreek gerus weer.
Liefde,
Nina
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameelboomstraat 55, Askham, 8814, Noord-Kaap