Kamers in Langebaan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kamers in Langebaan is in Langebaan Country Estate geleë. Die huis is ideaal naby verskeie besienswaardighede en bied ’n uitsig oor die Gary Player gholfbaan. Dis net 2 km van die strand af.

Verblyf word in 2 gastekamers gebied. Albei kamers is in die hoofhuis wat deur die gesin gedeel word. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamers beskikbaar.

Die gemeenskaplike leefarea word gedeel en het 'n TV. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar reeds troeteldiere op die perseel aanhou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kamers In Langebaan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za