Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 248
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Doronet G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige, gerieflike verblyf.
Henk H - Mrt 2024
Algehele gradering
Altyd 'n wenner.
Danie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n stil dorp.
Lees meerMelana P - Feb 2024
Algehele gradering
It was nice and private and very safe.
Louisa C - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Marinda B - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Gernot C - Des 2023
Algehele gradering
A perfect stopover.
Lees meerRik + Monique P - Nov 2023
Algehele gradering
Not that great.
Lees meerMichael W - Nov 2023
Algehele gradering
Satisfying, pleasant and relaxing.
Thomas O - Nov 2023
Algehele gradering
Die bestuurder was baie aangenaam en oor die algemeen was alles puik!
Coreen V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig met alles wat mens nodig het.
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Agtermekaar!
Marius P - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ruim en gerieflike akkommodasie.
Andrea K - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing stay.
Lees meerFrances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you for the positive feedback Andrea, and sincerest apologies for the intrusive inquisitive persons. The closed gate and contact number on the outside of the gate should be a logical indication that it remains private property and access should be requested, however, it seems it takes all kinds of persons to fill this world. Thank you for handling the situation so elegantly, you guys are great! And apologies once again for this inconvenience.
Thinus E - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Danielle P - Sep 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
John T - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent.
James D - Sep 2023
Algehele gradering
Lukas Gesinskothuis is ruim, netjies, skoon en gerieflik.
Lees meerBlackie S - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Ida J - Aug 2023
Algehele gradering
Great place to stay when visiting Namaqualand.
Fanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Puik.
Vivienne A - Aug 2023
Algehele gradering
Delightful place with beautiful views.
Gerry M - Aug 2023
Algehele gradering
This is my second stay and once again I was very pleased.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank for your feedback and suggestion Gerry, it's much appreciated. Unfortunately during your specific stay the town's transformer had a breaker that needed replacement hence the fluctuation of availability of electricity at that time and major inconvenience caused.
Your suggestion remains a good one and we will definitely consider this. Thank you.
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang deur Philip. Mooi groot eenheid, goed ingerig en baie netjies.
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Een groot plesier. Kan dit aanbeveel by enige iemand wat hiervan wil gebruikmaak.
Lees meerGerhard J - Aug 2023
Algehele gradering
Tussen die blommetjies.
Jacob Andries W - Aug 2023
Algehele gradering
Baie privaat en netjies.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
David H - Aug 2023
Algehele gradering
We enjoyed a pleasant 2 night stay over in the self catering cottage number one.
Andrea M - Jul 2023
Algehele gradering
Clean, convenient.
Micky W - Mei 2023
Algehele gradering
Simple and clean.
Martie M - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie en rustige verblyf.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Wonderlik om te hoor Martie en dankie vir die positiewe terugvoer. Ons glo julle het ons buurland ook gate uit geniet.
Martjie D - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n juweel! Heerlik gebly en die mooiste sonsondergang geniet.
Petronise M - Feb 2023
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker gewees. Rustig en kalm.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Ag, baie dankie Petronise, dit is 'n pragtige resensie en omtrent 'n veer-in-ons-hoed.
Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Jan S - Jan 2023
Algehele gradering
It met, again, our expectations.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you for your positive words Jan, we will also gladly host you again.
Elmaré V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorslaapplek!
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie Elmare, en julle is natuurlik altyd weer welkom by ons.
Marinda B - Des 2022
Algehele gradering
Skitterende blyplek.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe teruvoering Marinda, dit maak sommer die hart warm om te lees en te hoor. Kom gerus gedurende blommetyd sodat julle boonop Namakwaland se blommeprag kan aanskou.
Jeanie S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jeanie en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Gary V - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Karin C - Nov 2022
Algehele gradering
Kgalagadi road trip.
Kate D - Okt 2022
Algehele gradering
We used Cozy Cottages are our half-way stop point to and from Namibia. It was clean, comfortable, and had great views.
Lees meerFrances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you for your positive feedback, Kate. You and your group are most welcome back anytime.
Deidre L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, lekker groot plek.
Lauren S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Sjoe Lauren, dit klink afskuwelik!! Baie dankie vir jou terugvoer. Ek wens jy het dit by opmerk gekommunikeer, want dan sou ek kon sien en ruik waarna jy verwys en die kwessie onmiddelik aanspreek en uitsorteer. Dit is 'n uiters onaanvaarbare ervaring en is vir my baie sleg om te hoor.
Ek sal dit baie waardeer as jy ook net kan uitwys watter meubels vervang moet word want ons het nou die meubels nagegaan en alles is (ooglopend) heel en werkend. Byvoorbaat dankie vir jou terugvoer - ons stel dit hoog op prys.
Nicolette B - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome.
Sam V - Sep 2022
Algehele gradering
Goed ingerig met topgehalte toerusting.
Eugene C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie Eugene, ons is net baie dankbaar dat julle met die hulp van bo opvangs gehad het, in die middel van nerens, en ons toe eers kon help. Julle het voorwaar guns.
Andre G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier in 'n pragtige omgewing.
Petra S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed ingerig.
Martha D - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring. 'n belewenis.
Danneline D - Jul 2022
Algehele gradering
Loved it the place.
Debbie D - Jun 2022
Algehele gradering
Our cottage was very spacious, brightly coloured and fabulous.
Johan U - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon, ruim vertrekke, lieflike instapstort. Alles wat jy nodig het en nog vele meer!
Lees meerFranci S - Jun 2022
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Marius C - Jun 2022
Algehele gradering
Neat and clean facility, with amenities.
Peter C - Mei 2022
Algehele gradering
Great stopover location between Richtersveld and Cape Town. Spacious, well-equipped cottage.
Cronje D - Mei 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer hier oornag!
Ferdie S - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Venessa D - Apr 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Elmaré V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie ruim, netjies. Sal weer daar oorslaap.
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, rustige omgewing.
Richard L - Jan 2022
Algehele gradering
Die kothuis was goed ingerig en kan sien dat goed sal dien vir 'n langer tydperk (paar dae vir blommetyd).
Clare H - Jan 2022
Algehele gradering
Stunning location and very clean.
Lynn Anne Y - Jan 2022
Algehele gradering
Neat, clean and certainly cozy.
Isabella M - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Ané E - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Skoon, nuut en rustig.
Angelique L - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlikste kuier na 'n lang tyd!
Thorpe E - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Sylvie H - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik. Skoon. Stil. Pragtig.
Marjan M - Okt 2021
Algehele gradering
Plattelandse juweel
Lees meerFrances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marjan. En wonderlik dat julle dit so geniet het. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Hester V - Okt 2021
Algehele gradering
So 'n mooi omgewing en 'n pragtige wooneenheid.
Betsie B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gelukkig.
Anneke B - Sep 2021
Algehele gradering
Kan Cara-huis regtig aanbeveel.
Antoinette O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Sandra A - Sep 2021
Algehele gradering
Very peaceful, tranquil and comfortable.
Susan V - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Hilda B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier en mooi omgewing.
Maria V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.
Werner N - Aug 2021
Algehele gradering
Was lekker dankie.
Beth H - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice accommodation. Well appointed with everything we needed.
Andre D - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Tina G - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike kothuis met alles wat jy kan nodig kry.
Carolina V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Naas F - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike blomme-ervaring.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie bly om te hoor julle het dit so baie geniet Naas.
Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Manie L - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en baie gasvry.
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustig met uitstekende diens.
Rika M - Aug 2021
Algehele gradering
Aangename skoon verblyf.
Alf And Carol N - Aug 2021
Algehele gradering
A lovely clean and comfortable cottage in an excellent location to see the flowers.
Luke J - Jul 2021
Algehele gradering
Comfort in the flower fields.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you Luke and so pleased that you noticed we truly prioritise our guests' comfort.
You are most welcome back anytime.
Adele D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Adele, dit word baie wardeer.
Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Schalk P - Mei 2021
Algehele gradering
Buitengewone gasvryheid.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie Schalk, julle is enige tyd weer welkom!
Elsje B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies, heerlik geslaap, baie veilig.
Marie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie Anru, en julle is enige tyd weer weer welkom by ons.
Andre B - Des 2020
Algehele gradering
Rustige en pragtige natuurskoon.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Andre, ons wardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Marina V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie Marina en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Linda K - Des 2020
Algehele gradering
Pragtig en knus.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Linda, ons dra kennis van die voorste kamers se ongemak wanneer dit so warm is maar sal lugverkoeling installeer sodra dit moontlik is. In-die-tussentyd het ons waaiers aangeskaf.
Adri B - Des 2020
Algehele gradering
Puik.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie Adri, en julle moet gerus weer kom afskakel.
Manie V - Des 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie Manie, ons is bly julle het so lekker gekuier by ons. Kom gerus weer.
Sharon B - Des 2020
Algehele gradering
What a gem! Absolute fantastic stopover en route from Namibia to the Cape.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you for the positive feedback Sharon. You are most welcome back anytime.
Tatum J - Nov 2020
Algehele gradering
Dit is ’n rustige, gesonde omgewing met n puik uitkyk op die N7.
Tersia G - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly jammer dit was so kort
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Tersia, julle is enige tyd weer welkom by ons.
Mariet M - Sep 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsigte oor die veld en berge vanaf die stoep
Heleen T - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, skoon en gerieflik.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Goeiedag Heleen, baie dankie dat u ons attent maak daarop, ons het dit dadelik uitgesorteer (die suikerpot). Ons sal ook verder inkyk mbt 'n oplossing vir Lukas eenheid se stort. Skies vir die ongerief en dankie vir die terugvoer. Ons hoop om u in die toekoms geriefliker te akkommodeer.
Janine J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi tussen die blomme en puik diens en akkommodasie.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Janine, ons is baie bly julle het Namakwaland so terdee geniet :)
Willem H - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was wonderlik en asemrowend.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Willem, julle is enige tyd weer welkom by ons!
Anne Marie F - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was ideaal vir die blommekyk.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Anne Marie, dit is baie jammer dat julle koud gekry hopelik het die komberse ook gehelp met ekstra hitte. Let asb daarop dat die lugversorging binne die eenheid, in elke kamer, kan beide warm asook koud stel daarom nie die nut vir addisionele verwarmers ook nie.
Sonya O - Aug 2020
Algehele gradering
Super skoon, gerieflik en netjies.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sonya, ons wardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom terug.
Elana D - Aug 2020
Algehele gradering
Mooiste omgewing.
Nadia C - Mrt 2020
Algehele gradering
Lovely!
Hannes B - Feb 2020
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.
Zaskia R - Jan 2020
Algehele gradering
Ek het 2 nagte daar gebly.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Zaskia, ons wardeer dit baie.
Sandra B - Des 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met als wat mens nodig het na so lang pad.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Sandra. Ons gaan beslis met ons nuwe bure hieroor praat.
Henlie S - Des 2019
Algehele gradering
Ons was baie verras met die plek.
Cindy H - Okt 2019
Algehele gradering
Spacious and very comfortable for overnight stay.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you for the positive feedback, much appreciated!
Antoinette D - Okt 2019
Algehele gradering
Die plekkie was cosy. Ons het die verblyf baie geniet.
Vincent M - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het die gasvryheid van die plattelandse mense baie geniet veral tydens ons aandete by die Kliphuisie Restaurant.
Louisa E - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik die binnebraai. Smaakvol en pragtig binne met pragtige uitsig!
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Louisa, julle is enige tyd weer welkom by ons.
Frans L - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie Frans, ons prioritiseer die skuif van die drukpomp so gou as moontlik.
Daleen D - Sep 2019
Algehele gradering
Kuierhuis in pragtige omgewing.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie Daleen. Ons sal die braai gereedskap onmiddelik vervang.
Garnet John A - Sep 2019
Algehele gradering
Kleurvolle dorpie.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, John. Ons sal beslis die pomp verder wegskuif en ook na die yskas se geraas kyk, ek was nie bewus daarvan nie so ek sal besis ondersoek instel. Dankie.
Helena D - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en ruim.
Charl V - Aug 2019
Algehele gradering
Groot, skoon, cosy cottage. Ondervinding pas by die naam.
Ria (r) S - Aug 2019
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel!
Marisol G - Aug 2019
Algehele gradering
Very clean and comfortable house.
Rene K - Aug 2019
Algehele gradering
Die eenheid is pragtig skoon, alles wat jy nodig het, is voor voorsiening gemaak.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer, Rene, ons wardeer dit en julle is enige tyd weer welkom by ons.
Rondine I - Aug 2019
Algehele gradering
Die Frances-eenheid bied gerieflike verblyf en het 'n groot stoep met buitebraai wat mens lekker laat kuier.
Paul M - Jul 2019
Algehele gradering
New units with full amenities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Nuwe eenhede met volledige geriewe.
'n Heerlike eenheid om te oornag of om die natuurskoon van die platteland te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pieter D - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
Hentie R - Jun 2019
Algehele gradering
Koud maar heerlik!
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Gavin S - Jun 2019
Algehele gradering
Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand op pad na of terug van Namibië.
Francois D - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderful.
Iona G - Apr 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Clean and have all that need away from home
Maritsa S - Apr 2019
Algehele gradering
Absolutely awesome!
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Thank you for the positive response Maritsa, it's greatly appreciated and you are most welcome back anytime.
Deanne H - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap, die plekkies is goed toegerus, netjies en bekostigbaar.
Lionel B - Feb 2019
Algehele gradering
Puik!
Erik V - Jan 2019
Algehele gradering
Mooi verblijf.
Linda V - Jan 2019
Algehele gradering
Alles wat ons wou gehad het.
Irna V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend. Was my derde keer en sal beslis weer.
Esmay V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik!
Johan F - Okt 2018
Algehele gradering
Aangename verassing!
Melanie C - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Elsje J - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Gloudina B - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig!
Peter D - Sep 2018
Algehele gradering
Stayed in Frances Cottage. Good location, very well equipped and highly recommended.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Leo N - Sep 2018
Algehele gradering
Fransis eenheid: Fantasties, kon nie beter kry nie, Die eenheid was nie 5, maar 10 ster, uitmuntend. Sal weer kom en kan dit werklik aanbeveel.
Lees meerVirginia G - Aug 2018
Algehele gradering
Cosy it truly is.
Lees meerDries T - Aug 2018
Algehele gradering
Goed, daar was geen blomme.
Corne D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Michiel H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker en veilig.
Nic Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lees meerDeon R - Aug 2018
Algehele gradering
Te kort maar lekker.
Alta V - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige huisie.
Elanie K - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, pragtige dorp.
Nelie C - Aug 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, maar sou nogtans 'n meer persoonlike ondervinding wou hê.
Colleen L - Jul 2018
Algehele gradering
Clean, friendly and cozy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, vriendelik and snoesig.
Lieflike basis om te hê as jy die blomme wil sien. Skoon, vriendelik en 'n snoesige plekkie. Hoogs aanbevole.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marc T - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Wouter V - Jul 2018
Algehele gradering
Die huise was goed toegerus en mooi netjies.
Elsa S - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Susan F - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging en omstandighede.
Hennie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Bakgat! Was aangenaam verras!
Ties S - Feb 2018
Algehele gradering
Een heerlijk rustige plek om je reis te onderbreken, of om een paar dagen te verblijven.
Roxanne J - Des 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties, gesellig en rustig!
Lees meerDelaine S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Jana N - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik, super rustig en volledig toegerus.
Nico N - Okt 2017
Algehele gradering
Goed toegeruste, skoon verblyf geskik vir 'n rustige afpak na 'n dag op die pad.
Marianne M - Okt 2017
Algehele gradering
Lovely cottages, really liked our stay.
Lees meerWanda D - Sep 2017
Algehele gradering
So lekker gekuier by die kaggelvuur. Lekker plekkie.
Otto N - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike veilige en volledige eenheid.
Lees meerAnsie D - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Mike G - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderful!
Marinda C - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige, rustige uitsig.
James D - Sep 2017
Algehele gradering
Well-equipped comfortable cottage in a quiet setting.
Lees meerVirginia M - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent stopover.
Martiens P - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvrye, gerieflike en aangename verblyf.
Tina G - Aug 2017
Algehele gradering
Huislike cottage en gerieflike oornag plek.
Marco Aalbers H - Aug 2017
Algehele gradering
Helaas geen bloemen in Namaqua.
Josephine Martha M - Aug 2017
Algehele gradering
Geen klagtes.
Henk H - Aug 2017
Algehele gradering
Awesome.
Hanlie R - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Elizabeth E - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasies en uitstaande gasvryheid en vriendelikheid. Keurig gemeubileerd.
Hein O - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in die mooi Kamieskroon omgewing.
Lees meerLynelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly, selfs in die "af" seisoen; gerieflik en skoon, met 'n pragtige uitsig!
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Rustig tussen pragtige Kamieskroonkoppies.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Ronel L - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon huisie.
Frik P - Apr 2017
Algehele gradering
Kamieskroon sal ek slegs aanbeveel in die blomseisoen. Kamieskroon Cosy Cottages is nie waarde vir jou geld nie.
Lees meerFrances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Dankie vir jul eerlike terugvoering. Ongelukkig het u by die kwotasie versoek die kleiner eenheid gespesifiseer, dus die dat ons u in daardie eenheid geakkommodeer het. Op die webtuiste word daar duidelik gestaaf dat daar 'n slaapbank is. Dit is ook die eerste keer wat ons verneem van 'n rioolreuk en vra om verskoning. Ongelukkig is dit geensins aan ons gekommunikeer nie so ons kon ongelukkig nie die onaangename ervaring uit sorteer nie en dit is die heel eerste klagte wat ons ontvang het van so 'n aard. Desnieteenstaande, dankie vir jul terugvoering, ons sal dit verder opvat en dadelik ondersoek.
Amanda L - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtig skoon, gerieflik en smaakvol ingerig.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling en komplimente - ons wardeer dit opreg!
Jarries V - Mrt 2017
Algehele gradering
Goed geleë tussen Richtersveld en Sederberge.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die roete toe so geniet het. Dit is omtrent 'n pragtige stuk wereld. Kom gerus weer vir die res van die area se roetes - so baie om te verken, so min tyd :)
Ursula S - Feb 2017
Algehele gradering
'n Rustige oornag!
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Groot plesier! Bly julle kon rus vir die lyf inkry.
Prof Hannes V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n baie netjiese huisie en al die detail wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. U is enige tyd weer welkom in blommeland.
Elsa V - Jan 2017
Algehele gradering
Puik.
George P - Des 2016
Algehele gradering
Wow!
Lees meerFrances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiwe terugvoer George. Ons neem jou voorstel in ag.
Isabel H - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Julle is enige tyd weer welkom Isabel!
Anzel V - Des 2016
Algehele gradering
Baie tevrede met verblyf.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Bly julle was tevrede Anzel. Saartjie is nou so yslik groot julle sal haar nie herken nie, sy het selfs vir Riley (die rifrug) in hoogte verbygesteek.
Hannes R - Nov 2016
Algehele gradering
Bake gerieflik met alles wat benodig word.
Linda Deschepper B - Nov 2016
Algehele gradering
Nette woning met prachtige ligging in Namaqualand.
Margaret J - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker privaat!
Johann G - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was suiwer plesier om in hierdie eenheid te kon oorslaap.
Lees meerChrista V - Okt 2016
Algehele gradering
Warm, hartlik, gerieflik.
Lottie F - Sep 2016
Algehele gradering
Fantasties! Wat 'n voorreg om Michelle te kon ontmoet!
Trudie D - Sep 2016
Algehele gradering
Moerse lekker.
Debbie N - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderful accommodation.
Erina J - Aug 2016
Algehele gradering
Die chalet is uitstekend toegerus, en was netjies en skoon, met alle apparaat wat goed gewerk het.
Lees meerLeon G - Mei 2016
Algehele gradering
Great value for money and very cozy.
Gary B - Mei 2016
Algehele gradering
A restful and quiet stopover on our journey.
Adriaan S - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige huisie in 'n mooi Noord-Kaap dorpie.
Jack v - Apr 2016
Algehele gradering
Besonder lekker ervaring, baie aangename en interessante eienaars.
Julius V - Apr 2016
Algehele gradering
Het lekker geslaap!
Willem L - Feb 2016
Algehele gradering
Verras.
Carlette S - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Chr2 R - Des 2015
Algehele gradering
'n Rustige oase na 'n lang pad.
Danel L - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Christel B - Sep 2015
Algehele gradering
Rustige nag.
Daniel P - Sep 2015
Algehele gradering
Sonder probleme, die gastehuis is goed versorg.
Daline C - Aug 2015
Algehele gradering
It is centrally situated for daytrips and not overcrowded.
Fini S - Aug 2015
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Val H - Aug 2015
Algehele gradering
We spent three nights while driving around the district looking for the flowers.
Hans W - Aug 2015
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Graag wil ek noem dat daar 'n blokkering in die drein was wat onmiddelik opgelos is.
Ida D - Aug 2015
Algehele gradering
Pragtigste plekkie ooit!
Paul Anthony N - Mrt 2015
Algehele gradering
One night stopover on route to Aggeneys (business)
Rachelle C - Des 2014
Algehele gradering
Oulike stop vir die langpad.
Esther V - Nov 2014
Algehele gradering
2 kamers
Willie V - Sep 2014
Algehele gradering
Well priced, friendly service!
Bernice B - Sep 2014
Algehele gradering
Lovely!
Hennie P - Sep 2014
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies en privaat.
Tjeerd D - Sep 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly en naby die blomme!
Doris L - Sep 2014
Algehele gradering
We spent a great night here
Desne P - Sep 2014
Algehele gradering
A beautifully kept and comfortable cottage
Lees meerBill C - Sep 2014
Algehele gradering
A very pleasant stay with a warm welcome.
Anso C - Sep 2014
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Plesier om hier te bly.
Annelize B - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was pragtig veral die blomme en omgewing.
Nan B - Aug 2014
Algehele gradering
Cosy and clean with everything we needed
Jannie V - Aug 2014
Algehele gradering
Oorslaap vir egpaar op blomtoer.
Christo W - Aug 2014
Algehele gradering
Genotvol!
Johannes G - Aug 2014
Algehele gradering
Ons kan die verblyf vir enige persoon aanbeveel!
Adele D - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Scholtzstraat 118, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap