LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kango 10 | LekkeSlaap
+35

Kango 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Kango 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ena V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena V
Gesin met tieners

Kango 10 is dié ideale vakansieverblyf!

Pragtige huis met regtig alles en nog meer, topgehalte! Alles is skoon en netjies! Ons is bederf met heerlike eet en drinkgoed, asook hout vir braai! Sal enige tyd Kango 10 aanbeveel en self weer bespreek!

Michelle D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Nostalgies lekker!

Absoluut fantasties! Die perfekte plek vir 'n lekker wegbreek. Baie mooi en netjies binne met alles wat mens nodig het en meer! Perfekte ligging vir gesinne met jong kinders.

Sanet N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet N
Gesin met klein kinders

Stunning, modern cottage in heart of Hartenbos.

Kango 10 is a modern seaside cottage located in the heart of the ATKV holiday resort of Hartenbos. The beach, shopping mall, restaurants, water park and river mouth are all a short walk from the house and we thoroughly enjoyed walking everywhere. The owners did not spare any costs to ensure top quality furnishings, kitchenware, linen, etc. and the beds are just so comfortable and cosy. The outside 1st floor deck has wonderful views and we were sad that we could not enjoy that more due to rainy weather. We were 4 adults, a small child and a baby and everything that we needed (and more) was available. We appreciated the extra touches like rusks, Nespresso coffee pods and even small milk tarts that were left for our enjoyment. This place comes highly recommended for couples, friends and family!

Natasha V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

'n Puik begin van 'n lekker vakansie.

Alles is net mooi en perfek. Mens wil nie weg gaan nie.

Kango 10's terugvoer

Goeie dag Natasha,

Dit was regtig n plesier om julle hier te he.

Kango 10
Anton G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Wat 'n aangename verrassing was die huisie! Pragtig, luuks en funksioneel.

Sien sterre.

Kango 10's terugvoer

Baie dankie Anton, ons sien baie uit om julle weer te ontvang! Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar vir julle. Kango groete

Kango 10
Hein B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Gesin met tieners

Fantastiese diens en vriendelikheid en die regtig smaakvol gerestoureerde huisie!

Ons het einde November 2019 vir ‘n week daar gebly - 2 volwassenes en 2 tieners van 15 en 17 jaar oud. Die gasvrou, Caryn, het ons heeltyd op hoogte gehou voor ons aankoms en ons is met allerhande lekkernye bederf met ons aankoms. Alles is nuut, netjies en werk! Die Nespresso (met ‘n paar kapsules) is ‘n welkome toevoeging en die braai is fantasties! Die heel lekkerste vir ons was die kwaliteit beddegoed! Ons wil almal van hulle kussings gaan koop! Ons sal vir seker weer daar bly!

Kango 10's terugvoer

Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste hier te kon he.

Kango 10
Zelmar V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelmar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to stay with friends and family.

Such a welcoming and pleasant house with a nice balance between beach and a modern feeling.

Kango 10's terugvoer

It was a pleasure hosting you. Hope special memories were made.
Looking forward to seeing you in 2020!

Kango 10
Lizette C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette C
Gesin met tieners

Pragtig, gerieflik en bied nog vele meer.

Kango 10 was absoluut een van die beste verblyfopsies wat ons al gebruik het. Die akkommodasie bied soveel meer as wat ons verwag het. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Kango 10's terugvoer

Baie dankie, Lizette, ons sien baie uit om julle weer te ontvang!!!

Kango 10
Liezel W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel W

Uitstekend.

Was baie beïndruk met Kango 10. Die foto's doen glad nie justice aan die huis nie. Jy moet dit beleef. Die huis is stylvol gemeubileer en al die decor is fabulous. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal definitief teruggaan.

Kango 10's terugvoer

Beste Liezel,

Baie dankie vir die groot kompliment. Ons sien uit na jul volgende besoek!

Groete,
Kango 10

Kango 10
Michelle M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met tieners

Het my verwagting oortref.

Vriendelike agente wat altyd beskikbaar is. Was baie nice. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Kango 10's terugvoer

Baie dankie Michelle,

Was heerlik om julle te kon ontvang. Hoop julle kom kuier gou weer.

Kango 10
was R2 600
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
was R2 600
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
was R2 600
Vanaf R1 820
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangolaan 10, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkqLVuPAeTggaChdwk4UZOhQt4OgPtRaiVFXx7wRClPErE8QzA4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 600, nou Vanaf R1 820  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 10 Kango Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.124848941288 22.116876274938
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!