LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karelize Self-Catering Apartments Edenglen | LekkeSlaap
+38

Karelize Self-Catering Apartments Edenglen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karelize Self-Catering Apartments is in die rustige omgewing Edenglen in Edenvale geleë en bied gehalteverblyf aan klein gesinne en sakereisigers. Die woonstelle is 10 minute se ry vanaf hoofroetes en binne maklike bereik van O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Dié verblyf bied 8 luuks-gemeubileerde eenhede, waarvan 3 geskik is vir die kleiner gesin en beskikbaar is vir lang- en korttermynverblyf. Dis ook ideaal vir sakereisigers. Al die eenhede is ten volle toegerus met standaard-kombuistoebehore, 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak, sommige naweke en openbare vakansiedae uitgesluit.

Daar is ook veilige skaduparkeerplek met afstandbeheer-hekke, geslote kringtelevisie en 24 uur-buurtwag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Walt-weg 38, Edenglen, 1613, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjAGskbvPdgacZIce6g9LHlpEra9r7bPcyCd8JQxv9IymrM0LTN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 38 van der Walt Road Edenglen 1613 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.13268 28.16734
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!